0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Spoggerig.....wel gedaan
Het jy n DPDT switch opgesit
Gerrard, wat is die doel van daai actuator? Dit lyk of dit pre=load op die shock sit?
En ek het dit gemaak om die blok. Al wat ek vir nou kan sę is dit is fokken weird