Lekker lang ent gaan ry deur die bulte en draaie en toe druk verkeer in. Geen oepla's nie. Grootste problem op die agterpaaie is die pad se camber en gebreekte skouer.
So bietjie meer verstellings gedoen en kar loop mooi neutral as ek versnel, op spoed is en stadiger gaan. Om veilig te wees het ek so by 80km/h gehou.