Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My Sidecar Project  (Read 24580 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,039
  • Thanked: 170 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: My Sidecar Project
« Reply #620 on: November 12, 2019, 08:29:52 am »
Welgedaan Gerrard  :thumleft:

Ek vra omverskoning as ek bietjie voorbarig was, maar ek het sommer woody1 se link na jou video opgesit  ::)

« Last Edit: November 12, 2019, 08:31:58 am by Black_Hawk »
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 
The following users thanked this post: woody1

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #621 on: November 12, 2019, 08:34:27 am »
 :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,979
  • Thanked: 229 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • Majita Tool Supplies
Re: My Sidecar Project
« Reply #622 on: November 12, 2019, 09:47:26 am »
Ek is te dom om mooi te verstaan.....
Ek het NOG n video nou nodig - een wat wys die GS EN die karretjie gedeelte terwyl jy hom op & af slaan - will sien hoe verander hy die bike angles etc.....


Maar jurre, dis dan moer-clever daai..... Hoe-graad.....

 :thumleft:  :thumleft:
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure SOLD - 2007 BMW G650x - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #623 on: November 12, 2019, 10:19:00 am »
Ek is te dom om mooi te verstaan.....
Ek het NOG n video nou nodig - een wat wys die GS EN die karretjie gedeelte terwyl jy hom op & af slaan - will sien hoe verander hy die bike angles etc.....


Maar jurre, dis dan moer-clever daai..... Hoe-graad.....

 :thumleft:  :thumleft:

As hy lig kry die bike meer lean-out en vice versa. Die bike moet altyd effens uit lê in verhouding met die padoppervlak. Dit is sodat jy roll-out na regs kry om te kompenseer vir die kar wat links trek. As jy nou die kar laai sak die suspensie en trek die bike na links wat lean-out verminder. Nou lig jy die kar suspensie terug na zero setting om als weer neutral te kry. en anders om. Ook as jy ry op pad met camber. Die kar lê na links en wil jou van die pad aftrek. As jy hom nou level stel loop hy weer reg met verhouding tot die padoppervlak en hou op links trek.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #624 on: November 12, 2019, 10:21:43 am »
Man, that video is poetry in motion. Love it  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,998
  • Thanked: 437 times
    • dustriders.co.za
Re: My Sidecar Project
« Reply #625 on: November 12, 2019, 10:27:50 am »
Ek is te dom om mooi te verstaan.....
Ek het NOG n video nou nodig - een wat wys die GS EN die karretjie gedeelte terwyl jy hom op & af slaan - will sien hoe verander hy die bike angles etc.....


Maar jurre, dis dan moer-clever daai..... Hoe-graad.....

 :thumleft:  :thumleft:

As hy lig kry die bike meer lean-out en vice versa. Die bike moet altyd effens uit lê in verhouding met die padoppervlak. Dit is sodat jy roll-out na regs kry om te kompenseer vir die kar wat links trek. As jy nou die kar laai sak die suspensie en trek die bike na links wat lean-out verminder. Nou lig jy die kar suspensie terug na zero setting om als weer neutral te kry. en anders om. Ook as jy ry op pad met camber. Die kar lê na links en wil jou van die pad aftrek. As jy hom nou level stel loop hy weer reg met verhouding tot die padoppervlak en hou op links trek.
JJR se kar kort daai McGafter!! :deal: ;) :peepwall: :peepwall: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,038
  • Thanked: 26 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #626 on: November 12, 2019, 10:55:34 am »
Baie mooi Gerrard, as hy klaar is moet jy my ASB vir my draai neem, ek wil nog altyd graag in n sidecar ry. :imaposer:

Brave man, not even his dog will get in that SC with him  :imaposer:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #627 on: November 12, 2019, 10:59:40 am »
Baie mooi Gerrard, as hy klaar is moet jy my ASB vir my draai neem, ek wil nog altyd graag in n sidecar ry. :imaposer:

Sal so maak. Jy kan my test pilot wees terwyl ek leer om hom te ry  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #628 on: November 12, 2019, 11:02:30 am »
Nou kort daai karretjie net 'n REMOTE CONTROL.
Geen drade tussen karretjie en fiets nie.

Maar nou ja WAT WEET EK ? :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline FJR

Re: My Sidecar Project
« Reply #629 on: November 12, 2019, 11:04:24 am »
Baie mooi Gerrard, as hy klaar is moet jy my ASB vir my draai neem, ek wil nog altyd graag in n sidecar ry. :imaposer:

Sal so maak. Jy kan my test pilot wees terwyl ek leer om hom te ry  :lol8:
Dis doodreg, ek het n nuwe helmet gekoop  :imaposer:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #630 on: November 12, 2019, 11:05:23 am »
Ek dink jy moet liewer 'n paar vars onderbroeke koop.  :ricky: :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #631 on: November 12, 2019, 11:06:32 am »
Nou kort daai karretjie net 'n REMOTE CONTROL.
Geen drade tussen karretjie en fiets nie.

Maar nou ja WAT WEET EK ? :laughing4:

So daai ding het steeds vier drade en myne het ses. Moerse baie wat dit help.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #632 on: November 12, 2019, 11:20:09 am »
Ai ai dis maar MOEILIK om die oningeligtes op te voed met tegnologie.
Dit gaan nie oor 4 of 6 drade nie...dit gaan oor die groter prentjie.  Die prentjie van die maklikste installasie.

Jy wat niks weet van draattrek nie hier is les nommer 101.

As jy nou 'n 12 volt battery IN die karretjie het dan word die goefter magefter in die sidecar vasgesit.
Indien jy nog steeds van bike battery alles gaan voer kan die unit nog steeds net in die karretjie kom.
Jy doen INTERNE bedrading net in die karretjie.

Die remote kom op jou fiets.
Wat nice is van die unit is dat indien jou remote battery dalk pap sou wees, kan jy nog op die unit die knoppies druk vir op en af.

Dus het jy nie 'n klom drade wat jy moet wegsteek tussen die fiet en die karretjie nie.
Ook nie extra drade wat VOLT DROP kan veroorsaak nie.
Ook nie extra drade wat rotte kan afkou nie.
Ook nie extra drade wat deur die son droog gebak word nie.

Maar ja wat weet ek van draaddtrek.  :3some: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #633 on: November 12, 2019, 11:29:35 am »

Wat nice is van die unit is dat indien jou remote battery dalk pap sou wees, kan jy nog op die unit die knoppies druk vir op en af.


Laat ek net sien of ek reg erstaan. Om die gadget teen die weer te beskerm bou jy hom in die boot in. As die remote pap is moet jy nou elke keer stop, afpak, boot oopaak, gou bietjie stel en paar kilo's verder herhaal jy weer

Klink vir my na 'n gimmick.  :lamer:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #634 on: November 12, 2019, 11:52:03 am »
Nou hoekom wil jy hom in die boot inbou.
Net so regs van die vrou se voete binne in die tub man.

En as jy jou MAINTENANCE doen en die remote se battery so af en toe vervang gaan die battery nie langs die pad pap word nie.

Ai dis moeilik om die Despatch idees uit jou te kry. :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,998
  • Thanked: 437 times
    • dustriders.co.za
Re: My Sidecar Project
« Reply #635 on: November 12, 2019, 12:48:07 pm »
Ai dis moeilik om die Despatch idees uit jou te kry. :laughing4:


Vertel die ou van Brakpan jou!!! :peepwall: ;) :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #636 on: November 12, 2019, 12:52:43 pm »
Ex Brakpan  :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #637 on: November 12, 2019, 12:59:42 pm »
Ai dis moeilik om die Despatch idees uit jou te kry. :laughing4:


Vertel die ou van Brakpan jou!!! :peepwall: ;) :lol8: :lol8:


Ja-nee en nou wi lhy hom grênd hou met remote control actuator  :laughing4:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,771
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #638 on: November 12, 2019, 01:10:22 pm »
 :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,285
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #639 on: November 12, 2019, 05:01:29 pm »
Sorry not much happening tonite. Did some prelim electrical connections. Waiting for the trim to come from laser cutting and then we hit the home strait.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !