Woody het n sterk punt beet met daardie dreineringsprop idee.
Jy kry dit dikwels in die spaarwiel holte in motor kattebakke, en dit kan die verskil maak tussen n prop uitdruk, of die karretjie omdop vir water om uit te loop.
Een van daai voorsorg maatreels wat maklik is om nou in te sit, al het jy hom nooit nodig nie.
Gerrard, het jy al gedink aan afwerking, kleur, ens?