Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My Sidecar Project  (Read 47585 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,713
  • Thanked: 281 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #300 on: July 29, 2019, 09:37:01 pm »
And your bag already packed and strapped to the carrier.  :ricky:
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

"They" say I confuse wanting to stay young with wanting things to stay as they were when I was young.
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,408
  • Thanked: 1714 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: My Sidecar Project
« Reply #301 on: July 29, 2019, 10:00:42 pm »
Sidecar building I have to try this out.

Gerrard is smiling. :thumleft: :thumleft:

Looking real good!!
« Last Edit: July 29, 2019, 10:01:08 pm by 2StrokeDan »
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,803
  • Thanked: 317 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: My Sidecar Project
« Reply #302 on: July 30, 2019, 07:29:49 am »
Nou begin dinge darem vinning rigting kry  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,784
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: My Sidecar Project
« Reply #303 on: July 30, 2019, 10:40:48 am »
Gerrard is smiling.

Ek het regtig nie geweet hy het voortanne nie!! :peepwall: ;) :lol8:
Jis daai kar lyk regtig smart :drif: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Daffyd

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 200
  • Thanked: 14 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #304 on: July 30, 2019, 10:51:11 am »
… and the handlanger and chief picture drawer is eager to ride
this will just bolt on perfectly
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #305 on: July 30, 2019, 10:57:01 am »
Gerrard is smiling.

Ek het regtig nie geweet hy het voortanne nie!! :peepwall: ;) :lol8:
Jis daai kar lyk regtig smart :drif: :drif:

 :thumleft: Daar's al baie ZEN tyd in daai build in. Nou dat hy aanmekaar is let ek op n paar snags wat ek moet uitsort, maar sover vir n scratch bou watbek niks van geweet het nie is ek tevrede.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,784
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: My Sidecar Project
« Reply #306 on: July 30, 2019, 11:04:41 am »
Gerrard is smiling.

Ek het regtig nie geweet hy het voortanne nie!! :peepwall: ;) :lol8:
Jis daai kar lyk regtig smart :drif: :drif:

 :thumleft: Daar's al baie ZEN tyd in daai build in. Nou dat hy aanmekaar is let ek op n paar snags wat ek moet uitsort, maar sover vir n scratch bou watbek niks van geweet het nie is ek tevrede.
As jou rig myne was het ek nou n 50 liter stainess steel plat watertenk op hom gemount vir ballast en dan was hy klaar ok miskien plek vir nog petrol en miskien n stel tralies sodat my vuurmaakhout nie afval. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #307 on: July 30, 2019, 11:39:52 am »

Nou wat hou jou terug ? Doen dit.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 35 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #308 on: July 30, 2019, 12:19:23 pm »
Sidecar building I have to try this out.

Gerrard is smiling. :thumleft: :thumleft:

Looking real good!!

G is like a kid at Christmas time, that smile is well warranted, he has put in a crap load of time and thought. (Just no measuring, he hasn't learned how a ruler or tape measure works yet  :lol8: )
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,784
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: My Sidecar Project
« Reply #309 on: July 30, 2019, 12:25:24 pm »
Gerrard is smiling.

Ek het regtig nie geweet hy het voortanne nie!! :peepwall: ;) :lol8:
Jis daai kar lyk regtig smart :drif: :drif:

 :thumleft: Daar's al baie ZEN tyd in daai build in. Nou dat hy aanmekaar is let ek op n paar snags wat ek moet uitsort, maar sover vir n scratch bou watbek niks van geweet het nie is ek tevrede.
As jou rig myne was het ek nou n 50 liter stainess steel plat watertenk op hom gemount vir ballast en dan was hy klaar ok miskien plek vir nog petrol en miskien n stel tralies sodat my vuurmaakhout nie afval. :deal:

Nou wat hou jou terug ? Doen dit.
As jy dink jy kan nie opmeet moet jy my sien opmeet!! Windskeef en te kort guaranteed!! :deal: >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #310 on: July 30, 2019, 01:45:20 pm »
Gerrard is smiling.

Ek het regtig nie geweet hy het voortanne nie!! :peepwall: ;) :lol8:
Jis daai kar lyk regtig smart :drif: :drif:

 :thumleft: Daar's al baie ZEN tyd in daai build in. Nou dat hy aanmekaar is let ek op n paar snags wat ek moet uitsort, maar sover vir n scratch bou watbek niks van geweet het nie is ek tevrede.
As jou rig myne was het ek nou n 50 liter stainess steel plat watertenk op hom gemount vir ballast en dan was hy klaar ok miskien plek vir nog petrol en miskien n stel tralies sodat my vuurmaakhout nie afval. :deal:

Nou wat hou jou terug ? Doen dit.
As jy dink jy kan nie opmeet moet jy my sien opmeet!! Windskeef en te kort guaranteed!! :deal: >:(

Dis die lekker van metaalwerk… jy cut en paste tot hy pas. Einde van die dag moet die sidecar wiel net op die regte plek sit.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,500
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #311 on: July 30, 2019, 01:47:09 pm »
Op die regte plek sit...en daar bly :ricky: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,361
  • Thanked: 3 times
  • "Ride my own Ride"
Re: My Sidecar Project
« Reply #312 on: July 31, 2019, 02:39:44 pm »
... jitte dis nou heel windgat Gert, ek’s volgende week inni Baai kom laai nog Chemo sal graag wil kom kyk na die Sopraan wat hier gaan gesing word...

Sent from my iPhone using Tapatalk
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlaces…
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #313 on: July 31, 2019, 04:11:00 pm »
... jitte dis nou heel windgat Gert, ek’s volgende week inni Baai kom laai nog Chemo sal graag wil kom kyk na die Sopraan wat hier gaan gesing word...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Dag Oubaas, dis nou lekker om van jou te hoor. Kom jy met die sidecar, want ek wil mates neem op die tub ?

Laat weet wanneer jy hier is en ons reel  084 492 7680
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,361
  • Thanked: 3 times
  • "Ride my own Ride"
Re: My Sidecar Project
« Reply #314 on: July 31, 2019, 06:19:07 pm »
... jitte dis nou heel windgat Gert, ek’s volgende week inni Baai kom laai nog Chemo sal graag wil kom kyk na die Sopraan wat hier gaan gesing word...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Dag Oubaas, dis nou lekker om van jou te hoor. Kom jy met die sidecar, want ek wil mates neem op die tub ?

Laat weet wanneer jy hier is en ons reel  084 492 7680

... ek’s Donderdag oggend 09:30 by Cancer Care Sentrum onder deur die brug oor verkeerslig eerste een links... kom haal die bike... ek sien die Onokoloog daarna die Chemo sessie so 3+ ure ...kan die bike na die Chemo vir jou bring so 15:00 se kant of Vrydag oggend... keuse joune Gert... laat weet.. ek antwoord nie my foon nie... 0823504009

.. rustige aand

Sent from my iPhone using Tapatalk
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlaces…
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #315 on: July 31, 2019, 08:51:32 pm »
... jitte dis nou heel windgat Gert, ek’s volgende week inni Baai kom laai nog Chemo sal graag wil kom kyk na die Sopraan wat hier gaan gesing word...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Dag Oubaas, dis nou lekker om van jou te hoor. Kom jy met die sidecar, want ek wil mates neem op die tub ?

Laat weet wanneer jy hier is en ons reel  084 492 7680

... ek’s Donderdag oggend 09:30 by Cancer Care Sentrum onder deur die brug oor verkeerslig eerste een links... kom haal die bike... ek sien die Onokoloog daarna die Chemo sessie so 3+ ure ...kan die bike na die Chemo vir jou bring so 15:00 se kant of Vrydag oggend... keuse joune Gert... laat weet.. ek antwoord nie my foon nie... 0823504009

.. rustige aand

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ons mik vir Donderdag middag.  Vrydag ry ek Thumper bash toe. Ons gesels nader aan die tyd om mekaar in die hande te kry
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Lem

Re: My Sidecar Project
« Reply #316 on: July 31, 2019, 09:19:25 pm »
Hierdie is 'n fantastiese thread...een Jupiter projek wat beslis gaan klaarkom en heel moontlik nie spoedig verkoop gaan word nie  :thumleft:

Die sidecar saadjie word beslis hier ook geplant  :thumleft:

Het jy nog die fibreglass moulds van die destydse longrange tenk van daai KLX650? Dit kan dalk dien as deel van die tub?  :lol8
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #317 on: August 01, 2019, 09:19:32 am »
Hierdie is 'n fantastiese thread...een Jupiter projek wat beslis gaan klaarkom en heel moontlik nie spoedig verkoop gaan word nie  :thumleft:

Die sidecar saadjie word beslis hier ook geplant  :thumleft:

Het jy nog die fibreglass moulds van die destydse longrange tenk van daai KLX650? Dit kan dalk dien as deel van die tub?  :lol8

Jy vat my laag  :xxbah:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Lem

Re: My Sidecar Project
« Reply #318 on: August 01, 2019, 10:33:23 am »
Hierdie is 'n fantastiese thread...een Jupiter projek wat beslis gaan klaarkom en heel moontlik nie spoedig verkoop gaan word nie  :thumleft:

Die sidecar saadjie word beslis hier ook geplant  :thumleft:

Het jy nog die fibreglass moulds van die destydse longrange tenk van daai KLX650? Dit kan dalk dien as deel van die tub?  :lol8

Jy vat my laag  :xxbah:

Nee man, glad nie.

Ek sien uit na die finished article  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,617
  • Thanked: 539 times
  • HKGK !!!
Re: My Sidecar Project
« Reply #319 on: August 01, 2019, 10:39:07 am »
Hierdie is 'n fantastiese thread...een Jupiter projek wat beslis gaan klaarkom en heel moontlik nie spoedig verkoop gaan word nie  :thumleft:

Die sidecar saadjie word beslis hier ook geplant  :thumleft:

Het jy nog die fibreglass moulds van die destydse longrange tenk van daai KLX650? Dit kan dalk dien as deel van die tub?  :lol8

Jy vat my laag  :xxbah:

Nee man, glad nie.

Ek sien uit na die finished article  :thumleft:

My projekte is nog altyd voltooi, soms het ek net die grond werk gedoen en ander het dit klaar gemaak, maar dis altyd voltooi  :lol8: