Hierdie is 'n fantastiese thread...een Jupiter projek wat beslis gaan klaarkom en heel moontlik nie spoedig verkoop gaan word nie

Die sidecar saadjie word beslis hier ook geplant

Het jy nog die fibreglass moulds van die destydse longrange tenk van daai KLX650? Dit kan dalk dien as deel van die tub? :lol8