Baie netjies, by staan nou einde se kant toe en amper tyd vir n nuwe projek!!
Moet nou breuk vat en n slag chores doen
Last famous words.

As ek die laaste paar post lees is jy in elk geval besig om jouself uit te figure hoe die SC ry. Dis maar hoe ons almal begin het. (Glo ek) Hoe meer jy ry en oefen hoe beter raak jy, ek hoef dit nie vir jou te se nie. Ek skat al wat jy nodig het is om die regte setup te kry tussen die bike en die karretjie. Sodra jy die happy medium gekry het sal als in plek val.

Maar soos al genoem is, daai bedryf van jou lyk baie baie netjies.