0 Members and 3 Guests are viewing this topic.
Ai ai dis maar MOEILIK om die oningeligtes op te voed met tegnologie.Dit gaan nie oor 4 of 6 drade nie...dit gaan oor die groter prentjie. Die prentjie van die maklikste installasie.Jy wat niks weet van draattrek nie hier is les nommer 101.As jy nou 'n 12 volt battery IN die karretjie het dan word die goefter magefter in die sidecar vasgesit.Indien jy nog steeds van bike battery alles gaan voer kan die unit nog steeds net in die karretjie kom.Jy doen INTERNE bedrading net in die karretjie.Die remote kom op jou fiets.Wat nice is van die unit is dat indien jou remote battery dalk pap sou wees, kan jy nog op die unit die knoppies druk vir op en af.Dus het jy nie 'n klom drade wat jy moet wegsteek tussen die fiet en die karretjie nie.Ook nie extra drade wat VOLT DROP kan veroorsaak nie.Ook nie extra drade wat rotte kan afkou nie.Ook nie extra drade wat deur die son droog gebak word nie.Maar ja wat weet ek van draaddtrek.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Daai een kant lyk so 2mm wyer
Lekker as n mens mense ken wat weet van goed.Maar ek moet se hy kom nou mooi aan.
Baie netjies
Baie grand Gerrard, I laaik daai groot boot opening.
Quote from: Vis Arend on November 14, 2019, 08:16:32 pmBaie grand Gerrard, I laaik daai groot boot opening. So 580 wyd by 470 lank. Wat die opening lekker groot maak is dat hy oor die ronding gaan. As ek nou die deksel oopmaak vir die tafel is hy so mooi sit hoogte, nes ek dit laaik
Ons kan leef met so bietjie voëltjie kak welding
Sidecar bou tip nommer 103.7Sit sommer 'n grommet in die tub ook
Quote from: woody1 on November 14, 2019, 08:10:42 pmOns kan leef met so bietjie voëltjie kak welding