Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My Sidecar Project  (Read 24123 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #860 on: December 01, 2019, 06:11:54 pm »
Gelukkig het ek n APARTE briek vir daai LINKS oopsies :pot: :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Wayne

Re: My Sidecar Project
« Reply #861 on: December 01, 2019, 06:23:29 pm »
Gelukkig het ek n APARTE briek vir daai LINKS oopsies :pot: :peepwall:
Maar lyk my hulle wil nie na jou luister nie

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #862 on: December 01, 2019, 06:51:07 pm »
So drie jaar terug sę  Vroutjie sy klim nooit in daai ding nie. Nou hoor ek haar met my seun gesels en vertel hom van die sidecar "it is awesome"  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,567
  • Thanked: 169 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #863 on: December 01, 2019, 07:12:48 pm »
So drie jaar terug sę  Vroutjie sy klim nooit in daai ding nie. Nou hoor ek haar met my seun gesels en vertel hom van die sidecar "it is awesome"  :lol8:

Julle gaan daai SC nog kwaai baie geniet, ons hou die spasie dop.   :deal:

Gelukkig het ek n APARTE briek vir daai LINKS oopsies :pot: :peepwall:

Kobus, jy moet daai man se briek stelsel kyk, puik vertel ek jou, twee master silinders, die karretjie een stel jy soos jy hom wil he, sterker briek of swakker briek, daai bedryf werk mooi en die lekkerte is hy is op die een pedal.  Myne is direk op my bike briek sisteem,  werk goed maar sy bedryf werk baie beter.  Ek gaan ook so een opsit.  Hy gaan seker by jou 'n draai maak as hy Kaap se kant toe gaan, check hom uit. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #864 on: December 01, 2019, 07:25:33 pm »

Ek sę maar niks meer nie. Daar was nie nog tyd vir briek nie. Net vashou en gooi om die draai. En daarmee die leerkurwe verleng.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #865 on: December 01, 2019, 08:19:28 pm »
Ja Wayne hulle is mos SLIM. Laat hulle sukkel en oepsies kry. Ek weet wat werk vir my. Ek sal met my herbou projek die 2 pedale net bietjie nader aan mekaar sit. Amper soos n trekker briek.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,567
  • Thanked: 169 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #866 on: December 01, 2019, 08:39:35 pm »
Ja Wayne hulle is mos SLIM. Laat hulle sukkel en oepsies kry. Ek weet wat werk vir my. Ek sal met my herbou projek die 2 pedale net bietjie nader aan mekaar sit. Amper soos n trekker briek.

Voordat jy herbou, toets eers Gerrard se storie, jy kan hom later bedank.   :thumleft:  Ons ry loenkal nie meer trekkers nie.   :eek7: :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #867 on: December 01, 2019, 08:46:49 pm »
Nee dankie. Ek ry laankal nie meer BMW nie :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #868 on: December 02, 2019, 01:05:18 pm »

Gelukkig het ek n APARTE briek vir daai LINKS oopsies :pot: :peepwall:

Kobus, jy moet daai man se briek stelsel kyk, puik vertel ek jou, twee master silinders, die karretjie een stel jy soos jy hom wil he, sterker briek of swakker briek, daai bedryf werk mooi en die lekkerte is hy is op die een pedal.  Myne is direk op my bike briek sisteem,  werk goed maar sy bedryf werk baie beter.  Ek gaan ook so een opsit.  Hy gaan seker by jou 'n draai maak as hy Kaap se kant toe gaan, check hom uit.

Ons moet ook net in gedagte hou, dis nie heeltemal my idee nie, maar leiding geneem by Humfree … soos ons weet, 'n BAIE ERVARE sidecar bouer en ryer  :lamer:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #869 on: December 02, 2019, 01:17:08 pm »
Ja jong, 'n mens volg mos maklik  ANDER MENSE. ..em jy het mos baie van hulle  :imaposer:

Ander hou van hulle eie ding doen.....wie ekke, Nooit nie.

Ek het nog nie honderde sidecars gebou nie, dus is ek geen expert nie.

Maar ek het ook maar gelees van die experts oorsee wat dit doen.....en daar is baie meer experts oorsee as hier in SA.

Al wat ek weet is dat daai aparte linker briek vir my werk en dat ek GEEN links draai oopsies kry nie.

So hierby is ek nou klaar met my HULP oor briek of geen briek. :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #870 on: December 02, 2019, 01:47:44 pm »

Nee man, jy't baie gehelp… hoe anders sou ek nou geleer het hoe om dit nie te doen nie  :imaposer:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #871 on: December 02, 2019, 02:50:42 pm »
 :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,385
  • Thanked: 196 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #872 on: December 02, 2019, 07:45:58 pm »
Experts will always differ, will always be convinced that they are right and others wrong.

For almost a century, one manufacturer has been building  bikes with horizontal twin engines, in the face of disdain from others who know 'better'.

And what do they say to those other 'experts'? :middlefinger:

" :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: " 'scuse us, we're on our way to the bank"  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #873 on: December 03, 2019, 09:17:33 am »
Experts will always differ, will always be convinced that they are right and others wrong.     

One goes with what you comfortable with. A sidecar makes no sense... a Boxer engine makes no sense, but I like them both, because it works for me and makes me smile..
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #874 on: December 03, 2019, 10:00:53 pm »
Boot lid and carrier
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,567
  • Thanked: 169 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #875 on: December 04, 2019, 05:12:47 am »
Baie mooi uitgekom.   :thumleft:  Sien die slider vir die cover is ook daar.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #876 on: December 04, 2019, 07:20:06 am »
Baie mooi uitgekom.   :thumleft:  Sien die slider vir die cover is ook daar.   :biggrin:
.

En dit werk toe mooi uit dat die carrier die lig net mis as die deksel oop is om n stut teen die bak te maak sonder spacer
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,759
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: My Sidecar Project
« Reply #877 on: December 04, 2019, 07:47:46 am »
Lekker groot tafel.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,274
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: My Sidecar Project
« Reply #878 on: December 04, 2019, 08:05:18 am »
Lekker groot tafel.  :thumleft:
.

Die tafel is die deksel as hy oop is. So 400 x 500
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,385
  • Thanked: 196 times
Re: My Sidecar Project
« Reply #879 on: December 04, 2019, 11:26:41 am »
Saw you on the rig this morning, coping well with the Cape Road traffic.  :thumleft:

Easy to recognise, you were the one not phoning or texting.  :snorting: