Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: oud maar nie koud nie  (Read 312 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline silberfuchs

oud maar nie koud nie
« on: May 19, 2019, 10:49:33 am »
Die ou boeretannie sit by die Dokter, met maagpyn wat nou al vir weeke pla.
Naa 'n kort ondersoek se die dokter: "Mevrou, Mevrou se maag is reg en al die ander goed ook. Maar ek moet vir mMevrou se, dat U swanger is."

"Nou dit is nou die uiterste nonsens, Dokter, het Dokter nie gesien hoe oud ek is? Ek word 69 in Julimaand."

Die Dokter bly by sy opinie, die resultaat is deudelik en onmisverstaanbar.

Sy se: "Nou waar moet ek dan swanger geword het, my man is 87. Dit is belaglik!"

Die Dokter vind dit nog interessanter en se: "Ons gaan ryk word, Mevrou. Ons gaan almal saam Amerika toe en tree op in 'n tv skou. Ons gaan so veel geld maak, dat ons nooit weer hoef te werk nie. Bel gou U man en vertel hom die goeie nuus!"

Na 'n lang heen en weer bel sy. Die foon lui reedelik lank, dan kom die uit asem stem op: "Hallou?"

Die Tannie: "Vikus, my skat, kan jy glo, ek is swanger!"

Langerige pause dann die ou oom: "Wie praat...?"