Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Service, software update, limited to 200km/h  (Read 645 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #20 on: May 23, 2019, 11:57:54 am »
Die limiter is afgehaal. 
« Last Edit: May 23, 2019, 11:59:02 am by Worsbeer »
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,023
  • Thanked: 104 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #21 on: May 23, 2019, 12:19:31 pm »
Die limiter is afgehaal.

Nou kan jy dit doen onder 50 min ;D
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline spyker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 875
  • Thanked: 1 times
  • Meet the twins!
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #22 on: May 23, 2019, 12:27:59 pm »
Die limiter is afgehaal. 

Het jy hom getoets?
Agter osse kom ook in die kraal
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #23 on: May 23, 2019, 12:31:30 pm »
Die limiter is afgehaal.

So piesang die mecanic het wakker geword  :laughing4:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Roadhawg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,446
  • Thanked: 125 times
    • Technilube Oils and Greases
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #24 on: May 23, 2019, 12:54:50 pm »
Wonder wat die moerse software update is?

Would be cool if they let the dash work with Google Maps or just let is have some more customisability.
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #25 on: May 23, 2019, 01:19:43 pm »
Ek gaan verseker die 50min rekord breek

KTM Kaapstad het n manier gekry om die ou maps te laai. Hulle kom laai hom weer af vandag en gaan hom dan toets. Uitstekende diens van KTM Kaapstad.

Iets om ingedagte te hou as jy jou fiets vat vir n diens is dat hulle nie die engine software moet doen as ek reg verstaan


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #26 on: May 23, 2019, 04:49:56 pm »
Dis nogsteeds n flaw.

As KTM elke 1290 in die land gaan toedraai op 200kph, gaan die kak die fan slaan en die GS sales gaan rocket  :thumleft:

Dis n fokop die wat KTM SA vinnig behoort reg te stel.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #27 on: May 23, 2019, 05:19:19 pm »
Ek stem saam en het dit ook vandag genoem as myne gebriek is op 200 gaan hy verkoop word en ek koop dan maar n elsie

Maar ek is baie tevrede met KTM Kaapstad se diens vandag. Sopas kom aflaai en die drywer nou weer Kaap toe



(Die nie ek by die fiets nie)


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,722
  • Thanked: 260 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #28 on: May 23, 2019, 07:05:22 pm »
..........
(Die nie ek by die fiets nie)
........

 :imaposer: :imaposer:  :thumleft:
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,722
  • Thanked: 260 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #29 on: May 23, 2019, 07:10:02 pm »
daar is so paar goed wat op my tiete werk met KTM en sy firmware....

die meeste apps wat ek op my foon het, laai ek verniet af en as daar 'n update is, se die mense vir my daarvan en sommer ook wat hulle verander het en ek update dan weer verniet - KTM het jy geen clue as daar nuwe firmware is en geen fokken idee wat dit gaan verander, dan moet sommige mense wat ek oorsee ken, nog betaal om die update te laai, wat eintlik net fokkops regmaak - pis my af!
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #30 on: May 24, 2019, 08:05:48 am »
Ek het gisteraand gesit en wou die MyRide app se maps update. Geen sukses. Dink die app is deur Hauwii geskryf dalk. As ek die slag vir die pret n destination insit en musiek deur die Sena wil luister, dood die musiek die eerste keer wat die Austrian s waar ek moet draai.

Ek dink die app en tft screen is nie die Austrians se sterkste punt nie, maar die moontlikhede met wat hul tussen die twee kan doen met tyd, maak my opgewonde.

Toe ek gister met KTM SA praat het ek met die ou gepraat wat ingelig het op my fiets om die hooflig, sleutel en mapping regmaak gepraat. Ek noem toe ook aan hom dat die fiets partymaal tussen 5de en 6de n fake neutral haak met die quickshifter. Hy verduidelik toe dat daar n gear selecter shaft sensor of iets is wat meet hoe hard jy opsit en aanpas by jou gear changes. Nogal indrukwekkend en hy s toe dit het al gebeur en hy gaan hom flash dan behoort hy smoother te wees. Ek gaan vanaand die limiter toets en ek glo hy gaan nou beter gears change ook

Die sleutel issue kon hul nie uitsorteer en ek moet al my sleutels vir ktm vat dat hulle die ook kan flash. Het nuwe battery ingesit, maar steeds no key in range error gewys


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #31 on: May 25, 2019, 09:46:45 am »
Limiter af en quickshifter so glad soos botter. Raak net aan die lever dan verander hy rat


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline NEON DEON

Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #32 on: May 27, 2019, 08:22:09 am »
Just a headsup , asked my Son about this limit setting and its dew to the TKC  tires that are limited to 200 kph (tire speed-rating) , that KTM does this a safety setting , you can sing a waiver and the dealer will not set the speed limit to 200kph .
 Please take note this is my interpretation of the  software update according to my Son