Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek oefen met my GOPRO  (Read 235 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Brinkman

Ek oefen met my GOPRO
« on: May 23, 2019, 07:50:45 pm »
Hi julle. :thumleft: :thumleft: O0

Bietjie met die Gopro gespeel die laaste 2 naweke. Ek het nog nooit 'n rear-view cam probeer nie, maar het die naweek bietjie kreatief gevoel.

Hier is my heel nuutste edit. Ek het 'n video van die naweek voor laas een wat ek saam met vriende bietjie Palms toe gegaan het vir 'n breakfast run, sal kyk of ek dit ook kan op sit. Die Palms vid is net NSFW agv die musiek.

Kyk bietjie as julle tyd kry. Leer nog hoe om Adobe Premiere Pro te gebruik vir die editing  :lamer: :lamer: :lamer:



 

Offline Brinkman

Re: Ek oefen met my GOPRO
« Reply #1 on: May 23, 2019, 09:58:13 pm »
 

Online TeeJay

Re: Ek oefen met my GOPRO
« Reply #2 on: May 24, 2019, 06:49:51 am »
Baie mooi meneer - goed gedoen en die musiek in die eerste video is  :thumleft:
« Last Edit: May 24, 2019, 06:50:47 am by TeeJay »
Eat life!