Ek oefen met my GOPRO

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Brinkman

Pack Dog
Joined
May 31, 2016
Messages
447
Reaction score
0
Location
Kuilsrivier
Bike
AJS (all models)
Hi julle. :thumleft: :thumleft: O0

Bietjie met die Gopro gespeel die laaste 2 naweke. Ek het nog nooit 'n rear-view cam probeer nie, maar het die naweek bietjie kreatief gevoel.

Hier is my heel nuutste edit. Ek het 'n video van die naweek voor laas een wat ek saam met vriende bietjie Palms toe gegaan het vir 'n breakfast run, sal kyk of ek dit ook kan op sit. Die Palms vid is net NSFW agv die musiek.

Kyk bietjie as julle tyd kry. Leer nog hoe om Adobe Premiere Pro te gebruik vir die editing  :lamer: :lamer: :lamer:

https://www.youtube.com/watch?v=byYBIc_Z8B4

 
Top