Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus  (Read 7074 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,061
  • Thanked: 171 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #60 on: July 18, 2020, 03:44:09 pm »
Dankie @Boerbok DIt lyk mooi. En dit lyk of julle inpas en aanpas!
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 
The following users thanked this post: Boerbok

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,879
  • Thanked: 798 times
    • dustriders.co.za
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #61 on: July 18, 2020, 06:03:50 pm »
As ek daai wreld so kyk het alle trekkers seker training wheels op anders neuk hulle seker om teen daai heuwels!!! ;) :lol8:
Belangrikste tool op daai plase sal beslis n kwad bike wees. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Boerbok

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 777
  • Thanked: 80 times
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #62 on: July 20, 2020, 09:27:52 am »
Baie dankie @Boerbok vir die mooi foto's.  Regtig 'n baie mooi wereld daai en iets heeltemal anders as wat 'n mens net op TV sien.

Die grondpaaie lyk my word darem mooi onderhou.
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 
The following users thanked this post: Boerbok

Online Boerbok

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Australia
  • Posts: 500
  • Thanked: 43 times
  • Melbourne (ex-Centurion)
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #63 on: July 20, 2020, 02:17:10 pm »
Julle is reg @windswept en @Crankshaft, die areas rondom Melbourne, en ook Tasmania, lyk heelwat anders as die tipiese Aus wat mens op TV sien. Die weer is kouer (in die winter) en warmer (in die somer) as Kaapstad. Gippsland laat my soms dink aan n baie nat weergawe van die oos-Vrystaat of die KZN Midlands met sy rollende heuwels. Net noord is die Victorian High Country, baie bergagtig met bloekomwoude en bergvarings en sneeu. Aan die ander kant vd Alpe l die Outback uitgestrek oor n groot deel vd land.

Wat my ook opgeval het is dat die vols so verskilled is as waaraan ek in Gauteng en Mpumalanga gewoond was.

Wilde papegaai by die huis. Ons het 4 wat hier rondvlieg.


Ander vols wat baie algemeen is in my omgewing.

Raven:
https://youtu.be/2in0vObSWfM

Sulphur crested cockatoo:
https://youtu.be/ZmnxkjKbcfY

Kookaburra:
https://youtu.be/TqdRQxgtZtI

Magpie:
https://youtu.be/jx_96dgYySU

Verder het ek op hierdie video ook afgekom van n massiewe swerm wilde budgies (!) in die Outback naby Alice Springs:
https://youtu.be/wyfCMrqitWI

Ek mis die tortelduiwe en Hadidas! Weird plek hierdie... 🙂
« Last Edit: July 20, 2020, 02:35:10 pm by Boerbok »
Hans

CURRENT: 2017 Honda CRF1000L
SOLD: 2013 BMW F800GS - 2007 BMW G650 XChallenge - 2004 BMW R1200GS - 2002 KTM 640 Adventure - 1998 Honda XR600R
 
The following users thanked this post: windswept

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 777
  • Thanked: 80 times
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #64 on: July 20, 2020, 02:47:26 pm »
Julle is reg @windswept en @Crankshaft, die areas rondom Melbourne, en ook Tasmania, lyk heelwat anders as die tipiese Aus wat mens op TV sien. Die weer is kouer (in die winter) en warmer (in die somer) as Kaapstad. Gippsland laat my soms dink aan n baie nat weergawe van die oos-Vrystaat of die KZN Midlands met sy rollende heuwels. Net noord is die Victorian High Country, baie bergagtig met bloekomwoude en bergvarings en sneeu. Aan die ander kant vd Alpe l die Outback uitgestrek oor n groot deel vd land.

Wat my ook opgeval het is dat die vols so verskilled is as waaraan ek in Gauteng en Mpumalanga gewoond was.

Wilde papegaai by die huis. Ons het 4 wat hier rondvlieg.


Ander vols wat baie algemeen is in my omgewing.

Raven:
https://youtu.be/2in0vObSWfM

Sulphur crested cockatoo:
https://youtu.be/ZmnxkjKbcfY

Kookaburra:
https://youtu.be/TqdRQxgtZtI

Magpie:
https://youtu.be/jx_96dgYySU

Verder het ek op hierdie video ook afgekom van n massiewe swerm wilde budgies (!) in die Outback naby Alice Springs:
https://youtu.be/wyfCMrqitWI

Ek mis die tortelduiwe en Hadidas! Weird plek hierdie... 🙂

Die tortelduiwe kan nog gaan maar fok die hadidas.... Hulle raas net :laughing4:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,879
  • Thanked: 798 times
    • dustriders.co.za
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #65 on: July 20, 2020, 03:05:49 pm »
fok die hadidas.... Hulle raas net

Ons het n couple wat naby die huis slaap en grasperk wei en mens hoor hulle selde as jy hul wel hoor kan jy maar gaan kyk daar sal iets fout wees.
Bosduif die verjaag ek dadelik van my dak af. Raas en saag en beskyt net als!!! ;D >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 777
  • Thanked: 80 times
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #66 on: July 20, 2020, 07:12:50 pm »
fok die hadidas.... Hulle raas net

Ons het n couple wat naby die huis slaap en grasperk wei en mens hoor hulle selde as jy hul wel hoor kan jy maar gaan kyk daar sal iets fout wees.
Bosduif die verjaag ek dadelik van my dak af. Raas en saag en beskyt net als!!!

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Leakysandwich

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1
Re: Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus
« Reply #67 on: August 12, 2020, 04:01:47 pm »
Aweh :)