KTM 1290 SAR 2up off road

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ekkie-pekkie

Pack Dog
Joined
Oct 13, 2010
Messages
115
Reaction score
1
Location
Centurion
Goeie dag Julle,

Ek wil uit vind of daar van julle is wat 2up off road doen met jou KTM 1290 SAR. Indien dit so is hoe compare dit teenoor die BMW 1200gs?
Ek en die vrou het 'n Country Trax off road training gedoen by Jan du Toit so paar jaar terug maar op die BMW 1200gs. Die BMW se centre of gravity is laag so jy sukkel nie so baie met slow riding nie.
So ek wil hoor of ons gaan sukkel as ek 'n KTM 1290 SAR op die grond ry 2up en slow speed.
Die goedjies gaan ek nie weet net met 'n test drive op die KTM nie.

Ons kan seker weer die kursus gaan doen by Jan du Toit.

Julle raad sal wardeer word
 
Top