Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??  (Read 1180 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
As iemand dalk weet van 'n maat wat gister rondom Garies area gery het. Sy beursie is opgetel en beskikbaar.

Groete
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #1 on: June 21, 2019, 08:28:45 am »
Beursie is nie myne nie maar wat binne is glo ek behoort aan my  :peepwall:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,457
  • Thanked: 71 times
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #2 on: June 21, 2019, 08:50:10 am »
if it's got bank card in let the bank make contact with him and arrange collection
2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge, Current bike 2007 KTM 640 adv

Current:  2006 KTM 640 Adv, 1979 Suzuki SB200
 

Offline Kortbroek

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #3 on: June 21, 2019, 09:52:34 am »
As jy vir my 'n foto van die note daar binne stuur sal ek dit kan ID. Ek is seker dit lyk soos myne...  :peepwall:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,179
  • Thanked: 841 times
    • dustriders.co.za
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #4 on: June 21, 2019, 09:53:48 am »
As jy vir my 'n foto van die note daar binne stuur sal ek dit kan ID. Ek is seker dit lyk soos myne...  :peepwall:
:laughing4: :laughing4: ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #5 on: June 21, 2019, 10:40:02 am »
Ai tog, en hier dink ek ek doen goed nadat ek myne self al verloor het. Die beursie is by 'n betroubare persoon. Wil net graag die mede-biker al die moeite en k@k spaar wat ek moes deurgaan..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,179
  • Thanked: 841 times
    • dustriders.co.za
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #6 on: June 21, 2019, 10:42:23 am »
Ai tog, en hier dink ek ek doen goed nadat ek myne self al verloor het. Die beursie is by 'n betroubare persoon. Wil net graag die mede-biker al die moeite en k@k spaar wat ek moes deurgaan..
Hopelik lees/hoor die eienaar via n WD vriend sy beursie is gevind. Koedoes aan Mev Visser by wie die beursie is. :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline BuRP

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #7 on: June 21, 2019, 10:49:54 am »
hier dink ek ek doen goed

Jy doen!
Ek dink dis gaaf dat ouens sukke dinge doen en pos, en ek sal beslis hier dop hou as ek self 's iets verloor  :thumleft:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline chicco

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,401
  • Thanked: 199 times
  • This site contains cookies.....
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #8 on: June 21, 2019, 11:18:33 am »
if it's got bank card in let the bank make contact with him and arrange collection

They dont sommer do that, I also picked on up and phoned the bank to ask them to contact the owner and tell him I have his wallet, but they refused. Funny thing is they asked if they must stop the card.
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline WP

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #9 on: June 21, 2019, 03:36:52 pm »
I have had the bank contact me when I lost my wallet, the person who picked it up, at a filling station nogal, phoned the bank. The bank couldn't give the person my details so the person asked the bank to phone me and let me know where my wallet is...

This was quite a few years ago though...
 

Offline GhostSixFour

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #10 on: June 24, 2019, 01:25:26 pm »
if it's got bank card in let the bank make contact with him and arrange collection

They dont sommer do that, I also picked on up and phoned the bank to ask them to contact the owner and tell him I have his wallet, but they refused. Funny thing is they asked if they must stop the card.

Nedbank? Had a similar experience with them. Found an old guys wallet and tried to get a hold of him, but nedbank wouldn't have it, nor would his medical aid, the licencing offices or ster kinekor. At that point, I tried driving the area where I found a couple of times a week to see if maybe I see him, but after about a month, called it quits and shredded everything in the wallet.
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,921
  • Thanked: 58 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #11 on: June 24, 2019, 01:55:16 pm »
Dis myne, dankie. Ek chat klaar met die tannie wat die opgetel het, hulle bring hom die naweek deur Kaap toe.  :thumleft:

Het uit my tankbag geval nadat ons vol gemaak het by Garries. Julle sal meer daarvan lees in die ride report...
« Last Edit: June 24, 2019, 01:56:49 pm by Archangel »
 

Offline BuRP

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #12 on: June 24, 2019, 03:56:08 pm »
Ai tog, en hier dink ek ek doen goed....

Jy sien?
Puik, goed gedoen @weskus  :thumleft:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,695
  • Thanked: 1847 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #13 on: June 24, 2019, 04:02:36 pm »
 :thumleft: :thumleft:

Knap gedaan Dewald!
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #14 on: June 24, 2019, 04:19:50 pm »
My fok Archie, bly jul het reggekom. Ek het verlede jaar gedurende November (ride-report Mre is dalk 'n beter dag) saam klompie manne rondom Khaudom en via Botswana terug gery. My beursie het weggeval so 150km Noord-oos van Grootfontein. So 3 weke terug bel 'n ou op Gouda my en s hulle het my beursie by polisie ingehandig.7mnde later :thumleft: Sonder geld natuurlik. Ek het natuurlik al alles vervang behalwe my ID kaart, so ek wag maar voor ek weer in daai ry moet staan.. of ek maak sommer 'n trip :deal:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,179
  • Thanked: 841 times
    • dustriders.co.za
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #15 on: June 24, 2019, 04:21:29 pm »
My fok Archie, bly jul het reggekom. Ek het verlede jaar gedurende November (ride-report Mre is dalk 'n beter dag) saam klompie manne rondom Khaudom en via Botswana terug gery. My beursie het weggeval so 150km Noord-oos van Grootfontein. So 3 weke terug bel 'n ou op Gouda my en s hulle het my beursie by polisie ingehandig.7mnde later :thumleft: Sonder geld natuurlik. Ek het natuurlik al alles vervang behalwe my ID kaart, so ek wag maar voor ek weer in daai ry moet staan.. of ek maak sommer 'n trip :deal:
Wragtag, jou liksens en goed nog daar in of ook weg?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,695
  • Thanked: 1847 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #16 on: June 24, 2019, 06:39:23 pm »
My fok Archie, bly jul het reggekom. Ek het verlede jaar gedurende November (ride-report Mre is dalk 'n beter dag) saam klompie manne rondom Khaudom en via Botswana terug gery. My beursie het weggeval so 150km Noord-oos van Grootfontein. So 3 weke terug bel 'n ou op Gouda my en s hulle het my beursie by polisie ingehandig.7mnde later :thumleft: Sonder geld natuurlik. Ek het natuurlik al alles vervang behalwe my ID kaart, so ek wag maar voor ek weer in daai ry moet staan.. of ek maak sommer 'n trip :deal:
Wragtag, jou liksens en goed nog daar in of ook weg?

Ry seker sonder liksens. :thumleft:
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,930
  • Thanked: 398 times
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #17 on: June 24, 2019, 08:42:39 pm »
ek het die storie op vuisboek gesien en gedink dis nogal nice dat mense omgee en moeite doen - lyk my iemand hier het 'n 'beskerm-engel' gehad  ;) ;D
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #18 on: June 24, 2019, 11:06:47 pm »
Ek dra nie n beursie nie, want as hy verloor is jou hele lewe daarin mos.

Kaarte bly in my kar/tankbag, en my kontant is altyd in n broeksak :thumleft:
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,333
  • Thanked: 444 times
  • #imstayingpositive
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #19 on: June 25, 2019, 07:16:32 am »
The odds of finding the owner here on Wilddogs are slim, it could've been anyone's wallet. Well done! Go buy a lotto ticket, both of you...