Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??  (Read 1050 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,755
  • Thanked: 795 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #20 on: June 25, 2019, 07:27:01 am »
Nou dat ek daaraan dink, Gabriel moet darem baie geld he as hy sy beursie so "rondom" Gharies kan verloor.

My beursietjie sou maar op een klein plekkie le. :pot:
 

Offline Straatkat

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #21 on: June 25, 2019, 03:22:51 pm »
To lose a wallet sucks big time. just think about replacing your ID, gun licence, medical aid card and all the bank cards we all carry around with us. I drew R5k a few months ago and the left my wallet on a counter in a shop, realized it at the next stop, rushed back, and they gave me my wallet back...sans the money. Mixed feelings!!
18 till I die.
If hard work pays, show me rich donkey.
 

Offline BuRP

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #22 on: June 25, 2019, 04:12:36 pm »
...sans the money.

Ah, so that was yours.
Thanks!










 :peepwall:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro, KTM 790 Adv R, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 790 Adv R Rally ordered
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #23 on: June 25, 2019, 04:57:15 pm »
My fok Archie, bly jul het reggekom. Ek het verlede jaar gedurende November (ride-report Mre is dalk 'n beter dag) saam klompie manne rondom Khaudom en via Botswana terug gery. My beursie het weggeval so 150km Noord-oos van Grootfontein. So 3 weke terug bel 'n ou op Gouda my en s hulle het my beursie by polisie ingehandig.7mnde later :thumleft: Sonder geld natuurlik. Ek het natuurlik al alles vervang behalwe my ID kaart, so ek wag maar voor ek weer in daai ry moet staan.. of ek maak sommer 'n trip :deal:
Wragtag, jou liksens en goed nog daar in of ook weg?
Ja Chris, my ID kaart, bankkaart en lisensiekaart, o ja, medical kaart ook. Ek het in Grootfontein 'n verklaring afgel en 'n brief gekry as hulle my sou kak gee op grens. My geweerlisensies is maar altyd in die kluis. Ry hul nie in my beursie rond nie. Gelukkig het Rickus juis gesukkel om van sy geld minder te maak toe help ek hom.. ons sommer so ruim gedrink daai aand by Grootfontein dat ou Tau Webb ons glad weggery het die volgende oggend.. maar kan jy glo, daar was 'n kaartjie in van Freddie van Bike Forged (Vaalbaas se maat) van Gouda en toe bel Grootfontein polisie vir hom en hy laat weet my...7 mnde later
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Straatkat

Re: Motorfiets ryer wat sy beursie rondom Garies gister verloor het??
« Reply #24 on: June 27, 2019, 03:22:08 pm »
My fok Archie, bly jul het reggekom. Ek het verlede jaar gedurende November (ride-report Mre is dalk 'n beter dag) saam klompie manne rondom Khaudom en via Botswana terug gery. My beursie het weggeval so 150km Noord-oos van Grootfontein. So 3 weke terug bel 'n ou op Gouda my en s hulle het my beursie by polisie ingehandig.7mnde later :thumleft: Sonder geld natuurlik. Ek het natuurlik al alles vervang behalwe my ID kaart, so ek wag maar voor ek weer in daai ry moet staan.. of ek maak sommer 'n trip :deal:
Wragtag, jou liksens en goed nog daar in of ook weg?
Ja Chris, my ID kaart, bankkaart en lisensiekaart, o ja, medical kaart ook. Ek het in Grootfontein 'n verklaring afgel en 'n brief gekry as hulle my sou kak gee op grens. My geweerlisensies is maar altyd in die kluis. Ry hul nie in my beursie rond nie. Gelukkig het Rickus juis gesukkel om van sy geld minder te maak toe help ek hom.. ons sommer so ruim gedrink daai aand by Grootfontein dat ou Tau Webb ons glad weggery het die volgende oggend.. maar kan jy glo, daar was 'n kaartjie in van Freddie van Bike Forged (Vaalbaas se maat) van Gouda en toe bel Grootfontein polisie vir hom en hy laat weet my...7 mnde later


Die wet vereis dat jy die lisensie by jou dra vir die Glock aan jou sy!
18 till I die.
If hard work pays, show me rich donkey.