Nou ja, met gehoes en geproes het ons die teerpad gehaal, net betyds om ons reenpakkies aan te trek want die druppels het reeds begin val.

And with the beginning of the tar, so came the rain and wind. Add a sunset and it quickly turns into miserable riding conditions with terrible visibility (dirty orange light covers don't help) and a slowly deflating knobbly tire on a slippery, wet tar road.

We fueled up a Ceres, re-inflated all necessary tires and took on the next stretch. We made it all the way to Malmesbury with that duct tape and we were extremely lucky, as the tire actually just-just made it there.
At Malmesbury, we re-plugged and re-taped the tire, ready for the last 40km stretch home to Melkbosstrand.

All the road construction, bad light, bad tires, rain, wind, cold and fatigue made even this most boring stretch of road that I'd done 100's of times, very challenging.
We rolled into Melkbosstrand at around 20h30 with the wives eagerly awaiting our return, so that they could offload the kids and take a break, because we've been on "holiday" for a week and it's now our turn, so that they can rest for a change...
Boots vol water, tires vol gate and hart vol dankbaarheid smile ek met 'n mond vol tanne.

It was a true
adventure to remember.

And with that, I have concluded my part of the RR. I'll get Sid & Spiekman to add their last day.
Dankie vir almal wat saam gery (of gelees) het.
En Paps en Snoonpa - weereens dankie vir die bikes en contribution tot die adventure biking leefstyl. En meeste van als, dankie vir die tyd wat julle saam ons deurbring. Ek sit met trane in my oë soos ek hierdie tik. Nie baie is so bevoorreg soos ons nie en woorde kan nie beskryf wat hierdie "adventures" vir die seuns beteken nie. Veral in vandag se tyd waar Pa's nie "present" is nie en die grootste adventures gewoonlik na die naaste shopping malls of theme parks is, beteken hierdie vir ons meer as waarvoor ons ooit kan dankie sê. So destined to fall short, kyk ek en Charles (no pressure, Brent) ook op na julle en probeer maar ons bes om vir volgende generasie 'n voorbeeld te wees, daar te wees, op adventures te gaan en mense groot te maak wat meer raaksien as dit wat op hulle mobile screens plaasvind en om 'n valuable contribution tot humanity te maak.