Baie lekker RR Canz, dankie vir al jou moeite - moet se jou bike lyk befok , by verre die mooiste

Bly ek het nie nodig gehad om met n kwart miljoen rand fiets daar te loop rondval nie.
@ Chris - dis hoe Gerrit rol, kortbroek al die pad - geen pretensies