Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Cape Town Dealership  (Read 1708 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #20 on: August 12, 2020, 11:09:52 am »
Triumph Cape Town is up and running, right next to Cape Bike Travel - 125C Buitengracht St
:sip: Yes, great  news, I am booked to take the Truimph Rally Pro for a test ride tomorrow at 10:30. Looking forward to it. :3some:

And how was the bike? I really like it (checking YouTube reviews though)
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Herkules

Re: Cape Town Dealership
« Reply #21 on: August 12, 2020, 11:25:15 am »
 :sip: Looks like a friendly enough lot, Jorg and Vincent that I dealt with. So, I took the 900 Rally Pro for a test ride to Hout Bay, Sounds a lot different to my 800 xcx possible due to the fact that the firing order is changed from 123 to 132. Very nice 7" flat screen with info too much to mention, about 6 riding modes plus own rider choice. Height adjustable screen, spots, center stand, alu bash plate, crash bars, Brembo brakes, quick shifter, self cancelling led indicators, heated grips and seats, on the go change of modes, under seat cellphone charger. Both the brake and gear levers are collapsible/adjustable. The rear shock can now be adjusted via a knob. Front shocks also.
Wheels now have tubeless rims. And Showa shocks.
This is about all I can think of right now, but that is about it. very responsive, powerful ride, with things like lean angle abs and traction control ( whatever that means)
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #22 on: August 12, 2020, 11:34:03 am »
noooo you are quoting the sales pitch. I already know its a very good buy, Brilliant specs and it flippen beautiful.

I just struggle to find out if it can offroad. Do technical riding? Crash?
I would like to know how far of a 990 or 790 it is? Everyone compares it to the 800, but from what I understand its a huge offroad improvement, and not even a comparison. Its got more low down power now which the reviews praise, but only 1 (probably the 10th review watched) mentioned it still makes it power higher up than a 790 or 850 GS.

I am struggling to figure out if its an ornament or a beautiful offroad tool yet?

And I am way offtopic, will start a new thread....my bad
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Herkules

Re: Cape Town Dealership
« Reply #23 on: August 12, 2020, 11:42:51 am »
 :sip: It feels very solid, not much dirt between Buitengragt and Hout Bay, but I have had the 800 Xc and now have the Xcx, should be about the same. The bike just need some descent tires. (Battle wings at the moment)
En, dit gaan maar oor die moer wat die stuur vashou, of hoe?  :3some: :spitcoffee:
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #24 on: August 12, 2020, 11:50:52 am »
:sip: It feels very solid, not much dirt between Buitengragt and Hout Bay, but I have had the 800 Xc and now have the Xcx, should be about the same. The bike just need some descent tires. (Battle wings at the moment)
En, dit gaan maar oor die moer wat die stuur vashou, of hoe?  :3some: :spitcoffee:

Dit doen seker, maar hierdie moer moer by plekke in waar moere met swaar bikes nie hoort nie  :peepwall:
Dan breek goed
Die Triumph was die mooiste fiets, nou is hulle net nog mooier en die pakkie wat die 900 bied is baie impressive, soos jy klaar gelys het. Ek wil oor n jaar of 2 bike koop, op die oomblik sal ek 790 koop, maar hier by ons is tegniese ryery limited, so ek soek iets meer geskik vir tegnies as die 1190 wat ek gehad het, maar ek sal daai ou creature comforts geniet as ek dit kon behou.

en ek is lus vir iets anders.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,135
  • Thanked: 833 times
    • dustriders.co.za
Re: Cape Town Dealership
« Reply #25 on: August 12, 2020, 11:59:55 am »
en ek is lus vir iets anders.

Die Truimph 800/1200 modelle is ongelukkig twee bikes wat AS hulle BMW badges opgehad het sou hulle containers vol verkoop het. Ongelukkig maak die min dealers mense huiwerig en toe hulle kortstondig onttrek het het dit nie veel vir die brand gedoen nie. :(

Molt ek weet jy jeuk vir nuut en as jy nou jou geld moes spandeer sou ek seker wees dit sou n 790 wees.
Somehow het ek nog altyd gedink jy sou van n 800 Adv gehou het. Krag dalk bietjies te min maar jy sou hom gelaaik het en hulle is betroubaar.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Herkules

Re: Cape Town Dealership
« Reply #26 on: August 31, 2020, 08:38:00 pm »
en ek is lus vir iets anders.

Die Truimph 800/1200 modelle is ongelukkig twee bikes wat AS hulle BMW badges opgehad het sou hulle containers vol verkoop het. Ongelukkig maak die min dealers mense huiwerig en toe hulle kortstondig onttrek het het dit nie veel vir die brand gedoen nie. :(

Molt ek weet jy jeuk vir nuut en as jy nou jou geld moes spandeer sou ek seker wees dit sou n 790 wees.
Somehow het ek nog altyd gedink jy sou van n 800 Adv gehou het. Krag dalk bietjies te min maar jy sou hom gelaaik het en hulle is betroubaar.

 :sip: Nou, hierdie is die grootste waarheid wat ek in n lang tyd gehoor het. daai eerste paragraaf van jou. ChrisL
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #27 on: September 01, 2020, 07:43:22 am »

Ek weet nie so mooi of ek saam stem.
Vorige Triumphs is nie so prakties vir tegnies ry nie, hulle gewig sit hoeer as n GS sin en hulle kort revs om krag te maak. Twee goed wat hulle minder user friendly maak.
Ook selfde 2 goed wat die 900 so nice maak.
Die GS is n bike vir non bikers en beginners, die Triumph is dit nie.

Ek was al paar keer in die argument betrokke met my opinie, vorige keer nogal gelag...selfde gese toe se n triumph man nee die engin is goed vir tegnies ry, ek se toe jy sien absoluut nooit n Triumph iewers op die klippe dat hy deur die gat getrek word nie, sy antwoord was dat die suspensie is nie goed genoeg nie daarom kan die engine nie homself bewys nie, maar hy sou kon. Ek het nie eers geantwoord nie.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Herkules

Re: Cape Town Dealership
« Reply #28 on: September 01, 2020, 08:38:49 am »

 :sip: Jy kan maar revs maak. Die limiter kom eers in hier by 11000 en daai gebeur smooth, en met my 800 se WP suspensie is daar nie baie fout te vind nie. Nog nooit gevoel ek het 'n laer 1st nodig nie. Ja ek het al 'n paar gesien wat so bietjie deur die gat getrek was. :3some:  :spitcoffee:
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #29 on: September 01, 2020, 09:17:45 am »
Mis die punt Herkules.
As jy tegnies ry wil jy jou krag by laer toere maak. Jy wil by laer revs al jou clutch helemal kan los anders verloor jy hom en smile vir mekaar in n wolk van clutch rook.
Met die GSA met hul aangepaste korter eerste asook die 1190 met sprocket veranderinge was daar nogsteeds gevalle waar ek laer eerste gesoek het.

Sit maar gerus fotos op van die Triumphs wat goed doen soos Van Zylspas of old mill drift of sulke paar meer tegniese trips? EK is altyd reg vir my opinie aanpas.

Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Herkules

Re: Cape Town Dealership
« Reply #30 on: September 01, 2020, 09:32:04 am »
Mis die punt Herkules.
As jy tegnies ry wil jy jou krag by laer toere maak. Jy wil by laer revs al jou clutch helemal kan los anders verloor jy hom en smile vir mekaar in n wolk van clutch rook.
Met die GSA met hul aangepaste korter eerste asook die 1190 met sprocket veranderinge was daar nogsteeds gevalle waar ek laer eerste gesoek het.

Sit maar gerus fotos op van die Triumphs wat goed doen soos Van Zylspas of old mill drift of sulke paar meer tegniese trips? EK is altyd reg vir my opinie aanpas.

 :sip: Ja, ek glo nie ons gaan 'n Van Zyls pas video kry nie.  :imaposer: Ja, ek moet by se ek dink ons idee van "tegnies" verskil, het al gehoor van ouens wat die sprockets op hul Triumphs verander. Ek aanvaar you opinie.  :3some:
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #31 on: September 01, 2020, 09:53:44 am »
Wel, ek glo die 900 verander my opinie. Ek sal hom nie koop nie, maar dink regtig hy n groot stap in daai rigting.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline chicco

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,392
  • Thanked: 194 times
  • This site contains cookies.....
Re: Cape Town Dealership
« Reply #32 on: September 09, 2020, 12:29:29 pm »
So so happy about this you have not idea.   Hopefully their level of service is better.

was there last week... :drif: but they wont make you leave before first riding a bike. The salesman was ending each sentence with....take it for a spin.......
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #33 on: September 09, 2020, 02:05:09 pm »
So so happy about this you have not idea.   Hopefully their level of service is better.

was there last week... :drif: but they wont make you leave before first riding a bike. The salesman was ending each sentence with....take it for a spin.......

so did you
did you?

Take it for a spin?
Opinions? You ride a 990, perfect reference.

I am going to start a thread asking 990 knowledgeable person to go test a bike for me, once the barmhartige wilddog committed to helping me I will send him to Triumph!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline chicco

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,392
  • Thanked: 194 times
  • This site contains cookies.....
Re: Cape Town Dealership
« Reply #34 on: September 09, 2020, 02:39:35 pm »
So so happy about this you have not idea.   Hopefully their level of service is better.

was there last week... :drif: but they wont make you leave before first riding a bike. The salesman was ending each sentence with....take it for a spin.......

so did you
did you?

Take it for a spin?
Opinions? You ride a 990, perfect reference.

I am going to start a thread asking 990 knowledgeable person to go test a bike for me, once the barmhartige wilddog committed to helping me I will send him to Triumph!

No didn't ride anything....was getting the evil eye from SWAMBO.....she knows what would have happened next.

The 1200 xe scrambler is the triumph to own.....so mooi wit ene...
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,780
  • Thanked: 186 times
Re: Cape Town Dealership
« Reply #35 on: September 09, 2020, 04:42:52 pm »
there is a dude that did some pretty gnarly terrain on that scrambler, also looked like a great option to me.  My concern is with tourability, standing up on it and fitting luggage and fuel range.
but as a second bike yessssss
Dooie visse gaan saam met die stroom...