Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.  (Read 611 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« on: July 24, 2019, 02:08:19 pm »
Asseblief.
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,114
  • Thanked: 296 times
  • WAT KYK JY
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #1 on: July 24, 2019, 02:15:47 pm »
Ek het jou 'n WhatsApp gegooi.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,590
  • Thanked: 157 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #2 on: July 24, 2019, 02:34:33 pm »
Ek het jou 'n WhatsApp gegooi.

Hoe stuur mens vir iemand 'n whatsapp as hy nie 'n selfoon het nie ?  :lol8: :lol8: :lol8:

Ek het vir Danie gebel en vir hom Kobus se nommer gegee
 

Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,879
  • Thanked: 218 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • Majita Tool Supplies
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #3 on: July 24, 2019, 02:38:01 pm »
Ek het jou 'n WhatsApp gegooi.

Hoe stuur mens vir iemand 'n whatsapp as hy nie 'n selfoon het nie ?  :lol8: :lol8: :lol8:

Ek het vir Danie gebel en vir hom Kobus se nommer gegee

 :imaposer:   :imaposer:   :imaposer:

I was a wondering how to get the number to him as well......

 :laughing4:
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure SOLD - 2007 BMW G650x - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,283
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #4 on: July 24, 2019, 02:43:16 pm »
Maaaaaar!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Danie HET n selfoon. En hy het net vir sy Besties sy nr gegee. Go figure :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Fransw

Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #5 on: July 24, 2019, 02:50:10 pm »
Don't have his number but here is the cannabilist's tel number 10810 and ask for extension 281..
 

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #6 on: July 24, 2019, 06:21:11 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:
 

Offline ktmmer

Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #7 on: July 24, 2019, 07:06:58 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

So wat moet ons doen om jou vrou se nommer te kry ?  :peepwall:

o ja en miskien n foto as dit nie te veel gevra is nie .  :peepwall: :peepwall: :imaposer:
« Last Edit: July 24, 2019, 07:07:55 pm by ktmmer »
 

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #8 on: July 24, 2019, 07:18:54 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

So wat moet ons doen om jou vrou se nommer te kry ?  :peepwall:

o ja en miskien n foto as dit nie te veel gevra is nie .  :peepwall: :peepwall: :imaposer:

Jy soek n foto van my? :thumleft:

Ek stuur. ;)
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,283
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #9 on: July 25, 2019, 10:59:32 am »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

 ::) ::) ::) ::)
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #10 on: July 25, 2019, 12:35:02 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

 ::) ::) ::) ::)

 :thumleft: :thumleft:
 

Offline TheBear

  • KilRoy se haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,760
  • Thanked: 369 times
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #11 on: July 25, 2019, 12:43:05 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

So wat moet ons doen om jou vrou se nommer te kry ?  :peepwall:

o ja en miskien n foto as dit nie te veel gevra is nie .  :peepwall: :peepwall: :imaposer:

Ek het iewers 'n foto van haar.  Sal soek en vir Danie stuur sodat hy dit kan aanstuur.
« Last Edit: July 25, 2019, 12:43:51 pm by TheBear »
.#BRADICAL!
 

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #12 on: July 25, 2019, 12:44:21 pm »
Dankie manne, Gerrard het die nommer na my vrou se foon gestuur, die enigste in ons huis, en die een wat jy ook altyd op praat Kobus ETS. :thumleft: :thumleft:

So wat moet ons doen om jou vrou se nommer te kry ?  :peepwall:

o ja en miskien n foto as dit nie te veel gevra is nie .  :peepwall: :peepwall: :imaposer:

Ek het iewers 'n foto van haar.  Sal soek en vir Danie stuur sodat hy dit kan aanstuur.

Nie jy ook nie?? :eek7: :eek7:
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,723
  • Thanked: 167 times
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #13 on: July 25, 2019, 02:28:00 pm »
Ek is beskikbaar om na jou vrou te kyk terwyl jy en minidan rondry Daan!

 

Offline MiniDan

Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #14 on: July 25, 2019, 03:39:09 pm »
Ek is beskikbaar om na jou vrou te kyk terwyl jy en minidan rondry Daan!



Hahahahahaha, jy ken duidelik nie daai tannie nie... :thumleft:
 

Offline ktmmer

Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #15 on: July 25, 2019, 04:18:08 pm »
Ek is beskikbaar om na jou vrou te kyk terwyl jy en minidan rondry Daan!



Hahahahahaha, jy ken duidelik nie daai tannie nie... :thumleft:

Dan sal ek maar na Minidan se vrou moet kyk!  :pot:
 

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,777
  • Thanked: 816 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #16 on: July 25, 2019, 04:49:14 pm »
Maak net eers seker ander ouens is nie besig om na julle vrouens om te kyk nie. O0
 

Offline TheBear

  • KilRoy se haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,760
  • Thanked: 369 times
Re: soek telefoon nommer vir Kobus Myburgh.
« Reply #17 on: July 26, 2019, 08:50:07 am »
Maak net eers seker ander ouens is nie besig om na julle vrouens om te kyk nie. O0

Hel, ek is jammer man.  Ek het nou weer na daai foto gekyk.  Ek sien nou dis nie van jou vrou nie, dis van jou.  Nie besef jy lyk so vroulik nie.   :lol8:
.#BRADICAL!