Ek was ook nog al die jare my bikes met prepsol, maar ek verdun dit eers so 50/50 met water voor ek dit op die bike spuit en spoel dit dan weer binne so 2-3 minute af en het nog nie enige probleme of skade gehad nie.
Hierdie is soos die "wat is die beste olie" threads...

Het een keer vlekke gehad, maar was my domgeid... was die bike in koelte dan is daar geen probleem nie.
Moet bieg, die bike kry gewoonlik eers 'n was die dag waneer ek hom diens...
