Jan was interessante mens.................... maar bowenal a man for all occassions.
Hy kon enigiets doen van Mount Nelson tot die neighborhood pub, tot 'n shebeen.
Een van my most favorite people to have a one on one drink with. Dit het baie minder gebeur vandat ek 6 jaar gelede Hermanus toe getrek het.
'n Man met intellek, insig en 'n vermoë om altyd jou 'n ander "angle"/sienswyse op 'n storie te gee.
Dink sy 2weeklikse rubriek in Rapport het dit weerspieël.
'n Ervare man met baie verhale om te vertel.
'n Man met 'n unieke Jan - Taljaard-humorsin
Sal nooit vergeet hoe ons Jan amper verloor het vroeg 2011,toe hy baie groot hart omleinings operasie ondergaan het nie.
Hy het net herstel toe hy die "donkie", sy geliefde KLR opgestart het en na die Vioolsdrif National Bash gery het....
Ek het daai naweek interessante gesprekke oor die lewe en dood met hom gehad.....
Jan was nie 'n loudmouth nie. Maar wanneer hy gepraat het, het mens geluister....
Hy het na sy laatlammetjie dogter verwys as Die Kind. Sy het hom oneindiglike plesier en trots gegee.
Jan se Facebook posts oor hoe hulle 2 musiek(altyd rock) geluister het in die kar as hy haar skool toe geneem oggende was legendaries. Die feit dat "Die Kind" so kunssinnige was en oor vir musiek gehad het, hethom oneindiglik plesier verskaf!
Jan....... Jy was a man amongst men....... I salute you!
Ek gaan vanaand ietsie vat en jou salute my vriend!
It was worth my time to know you. You added value.