kalbas Puppy Joined Jul 3, 2017 Messages 17 Reaction score 0 Location NCP Bike AJS (all models) Aug 8, 2019 #1 Hi, Het iemand al hul standaard 2016 BMW R1200GS LC screen vervang met 'n standard grootte ZTechnik's VStream Windscreen. Enige kommentaar. Is daar 'n verskil met die skerms op spoed 120km + Groete.
Hi, Het iemand al hul standaard 2016 BMW R1200GS LC screen vervang met 'n standard grootte ZTechnik's VStream Windscreen. Enige kommentaar. Is daar 'n verskil met die skerms op spoed 120km + Groete.