Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?  (Read 1468 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« on: August 11, 2019, 10:45:49 am »





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: grysmuis

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #1 on: August 11, 2019, 03:04:31 pm »
Vir die derde agtereenvolgende jaar het ek en @JesseH vir die Low's Creek Funduro ingeskryf. Vorige twee jare was groot pret, maar ons was beide jare daar op klein fietse. Ek het onlangs my
Husky 701 verkoop en het dus geen ander keuse gehad as om met die KTM 790 te gaan ry nie. Jesse was 'n gentleman en het uit meegevoel ingestem om met sy KTM950 adv te gaan. Johan join ons op sy KTM 690 en @chopper pilot arriveer met sy KTM 500 op 'n treiler.....

Ons trek 8:00 weg uit Nelspruit en ry teerlangs Low's Creek toe. Daar is berigte van oliespil in Krokkedil gorge en Diesel op die pas af na Barberton so ons besluit om Mara om te ry Low's Creek toe. Dit gaan maar stadig met die offroad tyres op die teer....








« Last Edit: August 11, 2019, 03:12:12 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #2 on: August 11, 2019, 03:35:09 pm »
We arrived at the turnoff to Sugden train station and it was still raining...... :peepwall:


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #3 on: August 11, 2019, 03:46:55 pm »
'n Paar dae voor die event het ek vir Barries, die organiseerder 'n boodskap gestuur en ges ons kom op adv bikes, sal ons ok wees? Barries het dadelik geantwoord dat die roete nuwe uitdagings het en ons gaan bitter hard moet werk! :o


By die beginpunt was dit net ons drie op Adv fietse, verder was dit net plastics en quads. By die wegspring is ons bietjie snaaks aangekyk en Willem, wat elke jaar die afsitter en aankondiger is het 'n paar sekonders voor ons groep wegspring vir my ges dis die eerste jaar wat hy eerder op 'n side-by -side die roete gaan recce het in stede van sy Adv fiets..... >:D >:D







2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #4 on: August 11, 2019, 05:07:44 pm »
Riders briefing.......which we missed









2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #5 on: August 11, 2019, 05:12:55 pm »










2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #6 on: August 11, 2019, 05:14:07 pm »










2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #7 on: August 11, 2019, 05:22:13 pm »
Ons was nie beplan om in 'n resies met enige iemand betrokke te raak nie so ons was heel gelukkig om rustig koffie te dring en agter al die race snakes weg te spring.


Was egter nie lank voor ons die agterosse begin inhaal het nie en kort voor lank was ons by Heartbreak Hill. Mens kon die 2 strokes hoor huil teen die bult op, maar dit het geklink of hulle nerens gaan nie.




Orals teen die bult het fietse langs die pas gel met ryers wat moedeloos by hulle staan of sit. Dit was "carnage"



« Last Edit: August 11, 2019, 07:14:58 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #8 on: August 11, 2019, 05:36:40 pm »
@chopper pilot is moeitevry met die 500 tot bo, @JesseH was kort op sy hakke en toe ek hulle volg val ek en Jesse vas op selfde plek. Johan is kort Agter ons en val in 'n gat langs nie ryvlak. Ons draai om en probeer weer. Jesse ry meesterlik tot bo met die 950 wat skree en soos 'n kwaad slang sy stert teen die bult op swaai. Ek en Johan val weer vas op 'n klipbank wat teen die tyd snotglad is. Met my volgende probeerslag moet ek halfpad tou opgee weens verkeer wat vasgeval het voor my. Johan ry die 690 'n bietjie verder maar val weer erens in 'n gat langs die paadjie.
























Teen die tyd is ons gedaan, nie net van ons eie fietse daar probeer opkry nie maar ook die ander help wat op die bult vassit. Pa's stoot hul kinders die bult uit en pelle help mekaar tot bo.





















 Ek gee dit weer 'n probeer en kom die keer heelwat verder voor ek veer moet stop vir iemand wat dwars geval het in die pad, 3/4 teen die bult uit. Jesse neem my fiets tot bo en Johan ry die 690 met 'n skoon lopie tot bo.







« Last Edit: August 11, 2019, 07:13:18 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #9 on: August 11, 2019, 06:52:30 pm »










2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #10 on: August 11, 2019, 06:53:38 pm »













As n boer sproeiers aansit, stoele uitpak en ń trekkerregkry langs die moddergat, dan weet jy daar kom moeilikheid....





























« Last Edit: August 11, 2019, 10:34:49 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #11 on: August 11, 2019, 07:09:39 pm »
Ek rus bietjie langs die pad terwyl die ander n kort, maar styl bult gaan klim









« Last Edit: August 11, 2019, 07:17:12 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,653
  • Thanked: 36 times
  • Free as a bird
Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #12 on: August 11, 2019, 07:48:47 pm »
Julle was braaf om daai gladde modder en klei aan te vat met adv bikes.
Respek!!!
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #13 on: August 11, 2019, 07:57:43 pm »
Ruskans was kort en ons het weer met klipperige paadjies die berg in begin klim.




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #14 on: August 11, 2019, 07:58:13 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #15 on: August 11, 2019, 07:59:42 pm »
En toe is daar weer is uitdagende klim met die gepaardgaande traffic jam. Moet s ek is nie ń fan van saam met quads ry nie......





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #16 on: August 11, 2019, 08:01:52 pm »
Die fotos laat dit natuurlik plat voorkom, maar dit was rof.......











2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #17 on: August 11, 2019, 08:56:15 pm »
Jesse nadat hy weer gehelp het om my fiets op te tel....


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #18 on: August 11, 2019, 08:59:05 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Was jy al op Lows Creek as dit rof is en dit lekker is?
« Reply #19 on: August 11, 2019, 09:00:57 pm »
En toe moes die 790 eers weer gaan rus




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0