Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas  (Read 280 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 28 times
Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« on: August 11, 2019, 05:37:15 pm »
Vrydag die fiets afgestof na ek lanklaas gery het
Eers ons plaaslike dam gaan bekyk, slegs 43% water in, ons het nie so baie reŽn gehad nie



Tesselaarsdal vallei





Die canola anderkant Caledon tot by Theewaterskloofdam is werklik mooi in blom









Sonderend rivier naby Helderstoom gevangenis, altyd baie water hier gesien



Daai pad doer teen die berg op, is Rusty gate pas, het hom al oor gery, maar is blykbaar deesdae met ketting toegesluit



Theewaterskloofdam het redelik baie water in, hulle reken 70%, mooi om die dam weer met so baie water te sien









Toe op Franschhoekpas toe, die pas sal seker tot einde September nog toe wees, so gehoor, toe moes ek gaan kyk hoe erg dit is





Uitkyk punt bo die pas





Dit was seker erg gewees om in die gemors te beland, die pad is goed toe





Twee ouens met hul fietse oor die gemors, daar is darem sandsakke gepak en nie te moeilik om oor te gaan nie, ek was weer op pad terug huis toe oor Van Der Stelpas







Goedvertrou









Lekker 200 km trip

 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,973
  • Thanked: 63 times
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #1 on: August 11, 2019, 05:46:32 pm »
Lekker trippie,  :thumleft:
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,589
  • Thanked: 100 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #2 on: August 11, 2019, 05:48:22 pm »
WÍreld lyk mooi.

Ek het geweet dit gaan nie te lank neem voor die manne met hulle fietse daai paadjie in die Franschoekpas gaan begin inry nie.  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,934
  • Thanked: 128 times
  • I am not a dude.
    • The Flying Fish
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #3 on: August 11, 2019, 07:53:36 pm »
Awesome photos!  :thumleft:

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,599
  • Thanked: 30 times
  • Free as a bird
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #4 on: August 11, 2019, 07:58:01 pm »
Daai canola lyk mooi.
Nou waarom is daai pad teen die berg op met ketting gesluit?
Mooi fotos soos altyd.
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 28 times
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 538
  • Thanked: 30 times
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #6 on: August 11, 2019, 10:16:54 pm »
 :thumleft:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,256
  • Thanked: 368 times
    • dustriders.co.za
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #7 on: August 12, 2019, 09:47:00 am »
Overberg lyk mooi!! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,910
  • Thanked: 186 times
  • Niks ry so lekker soos my rice crispy bike nie.
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #8 on: August 12, 2019, 09:51:13 am »
Nice.  :thumleft:

Ek moet meer net sulke dag loops gaan ry. Ons bly in mooi deel van land.

Offline Lem

Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #9 on: August 12, 2019, 10:00:02 am »
Baie lekker trippie, Martin @dual   :thumleft:

My skoonouers bly op Villiersdorp en hulle het 'n vriend wie daagliks moet commute na Franschoek vir werk. Gelukkig het hy 'n scrambler, so hys al 100 keer oor daai versperrings. So hy word gedwing om elke dag te kan bike ry oor daai pas nou.  :ricky:

En ook danksy die versperrings moet my skoonma hulle Grabouw om ry om vir ons te kom kuier, so ek sien hulle darem nie meer elke naweek nie  :lol8:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 
The following users thanked this post: dual

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,321
  • Thanked: 53 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas
« Reply #10 on: August 12, 2019, 10:07:43 am »
 :sip: Ek sal moet gaan kyk of ek die Triumph oor daai versperring kan stoei.  :3some:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.