Canola, Theewaterskloofdam, Franschhoekpas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,237
Reaction score
583
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vrydag die fiets afgestof na ek lanklaas gery het
Eers ons plaaslike dam gaan bekyk, slegs 43% water in, ons het nie so baie reën gehad nie

yosjZjJ.jpg


Tesselaarsdal vallei

Zt3kEO5.jpg


WELHD5D.jpg


Die canola anderkant Caledon tot by Theewaterskloofdam is werklik mooi in blom

pTCFE7p.jpg


qroGGpC.jpg


57PT0Ae.jpg


eqIXfya.jpg


Sonderend rivier naby Helderstoom gevangenis, altyd baie water hier gesien

3NaE2aZ.jpg


Daai pad doer teen die berg op, is Rusty gate pas, het hom al oor gery, maar is blykbaar deesdae met ketting toegesluit

9l4rCwf.jpg


Theewaterskloofdam het redelik baie water in, hulle reken 70%, mooi om die dam weer met so baie water te sien

0MugQUr.jpg


n0Pt7R6.jpg


kV5rUtg.jpg


veTmwPh.jpg


Toe op Franschhoekpas toe, die pas sal seker tot einde September nog toe wees, so gehoor, toe moes ek gaan kyk hoe erg dit is

f7kAjsd.jpg


5xfxr7N.jpg


Uitkyk punt bo die pas

pURYwEm.jpg


tiemJUe.jpg


Dit was seker erg gewees om in die gemors te beland, die pad is goed toe

MH3Tztv.jpg


Y8scqsR.jpg


Twee ouens met hul fietse oor die gemors, daar is darem sandsakke gepak en nie te moeilik om oor te gaan nie, ek was weer op pad terug huis toe oor Van Der Stelpas

YLkf1Hs.jpg


41DRZ7V.jpg


PaEhUGm.jpg


Goedvertrou

dmUKc4i.jpg


DdWFezY.jpg


zw4HsWw.jpg


4GL5aQm.jpg


Lekker 200 km trip

kxFC8EA.jpg
 
Top