Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Stilbaai Solo  (Read 1550 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,141
  • Thanked: 42 times
  • East London
Re: Stilbaai Solo
« Reply #40 on: October 10, 2019, 01:18:31 pm »
Dankie Louis vir die deel. 

Voorwaar 'n voorreg om v jou ouers te kuier.  Ek gaan die naweek Cradock toe en ook vir dieselfde rede - jy weet nooit wanneer dit te laat is nie.

My ma het selfs laat weet sy maak bobotie en het lewerkoekies bestel by 'n tannie wat dit maak.  Na regte mag ek dit nie eet nie, maar net om haar tevredenheid te sien as ek daar is, maak dit alles die moeite werd.

"Note to myself"

'n Mens besef eers as jou kinders weg is hoe jou eie ouers jou besoek waardeer.  :(
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: Lem

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,904
  • Thanked: 203 times
  • #imstayingpositive
Re: Stilbaai Solo
« Reply #41 on: October 10, 2019, 03:15:27 pm »
Jislaaik, @Lem, laat jou storie my nou verlang na mense en plekke wat ek nie ken nie.

Dankie vir die deel, dit voel of ek deel was van die belewenis.  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Lem

Offline Lem

Re: Stilbaai Solo
« Reply #42 on: October 11, 2019, 02:09:37 pm »
Dankie Louis vir die deel. 

Voorwaar 'n voorreg om v jou ouers te kuier.  Ek gaan die naweek Cradock toe en ook vir dieselfde rede - jy weet nooit wanneer dit te laat is nie.

My ma het selfs laat weet sy maak bobotie en het lewerkoekies bestel by 'n tannie wat dit maak.  Na regte mag ek dit nie eet nie, maar net om haar tevredenheid te sien as ek daar is, maak dit alles die moeite werd.

"Note to myself"

'n Mens besef eers as jou kinders weg is hoe jou eie ouers jou besoek waardeer.  :(

Jis my vriend, nou laat jy my sommer met 'n knop in die keel so op die vrydag  :thumleft:

Gaan eet daai lewerkoekies, nie te veel nie, net genoeg en vat daai aand maar 'n ekstra bloeddrukpilletjie  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Lem

Re: Stilbaai Solo
« Reply #43 on: October 11, 2019, 02:10:45 pm »
Jislaaik, @Lem, laat jou storie my nou verlang na mense en plekke wat ek nie ken nie.

Dankie vir die deel, dit voel of ek deel was van die belewenis.  :thumleft:

Baie dankie  :thumleft:

Ek hoop om een van die dae 'n opvolg trip te doen, die keer met meer paaie noord van die N2  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future