Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: A Bash and a few Ben's  (Read 3084 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

Re: A Bash and a few Ben's
« Reply #60 on: August 27, 2019, 07:03:24 am »
Nice Midget en ek het nou lekker gelag vir jou helmet commentary. Laat my dink aan daai stukkie toe ons amper in die donker op pad na Lake Letsie toe was. Dink die commentary was ietwat dieselfde en ek was nogal 'n entjie van jou af!!  >:D :biggrin:

Mens kan duidelik sien op die laaaste video jy het jou mojo weer gevind. :3some:

Goeie werk en ek is bly jy geniet jou fiets.

Gooi Mielies!  :thumleft:

 :thumleft: daai lake letsie trip staan nogsteeds vir my uit s een van die lekkerstes
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Slaaiblaar

Re: A Bash and a few Ben's
« Reply #61 on: August 27, 2019, 07:08:34 am »
Baie nice, lekker om weer 'n ride report te lees.