Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Biedouw vallei  (Read 569 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Biedouw vallei
« on: August 20, 2019, 06:49:11 am »
Was die naweek Biedouw vallei toe, met die kar gery en die familie saamgevat
Sal later deel met fotos
Solank die - die Doring rivier is vol, sal nie daar probeer oor nie






 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,015
  • Thanked: 9 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #1 on: August 20, 2019, 07:57:09 am »
Lyk baie mooi met water in , ons was in Januarie daar deur met die bikes .

Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 
The following users thanked this post: dual

Offline lone riderer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 450
  • Thanked: 20 times
  • travel.
Re: Biedouw vallei
« Reply #2 on: August 20, 2019, 08:13:07 am »
ek was laas in die Biedouw vallei op 'n skool toer in die laat 80s, hoop jy het baie fotos geneem  :thumleft:
Ones destination is never a place, but a new way of seeing things. Henry Miller
 
The following users thanked this post: dual

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,753
  • Thanked: 128 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Biedouw vallei
« Reply #3 on: August 20, 2019, 08:16:32 am »
Dankie vir die deel sover  :thumleft:

Ons was ook die naweek vir 'n slag met die kar na die Cedarberge toe gewees en ek moet s dit was heel aangenaam gewees. Mens ervaar die omgewing heel anders in die "cage" as op die bike, amper asof jy baie meer dinge raak sien.. dis nou as jy nie net jaag om by jou bestemming te kom nie.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
The following users thanked this post: dual

Offline the ruffian

Re: Biedouw vallei
« Reply #4 on: August 20, 2019, 08:24:23 am »
Yeah, can confirm that: we were there on Friday and you wont get into the Tankwa that way for a while yet. The Cederberg in general seems to have got an average winters rainfall, so far...

The Koue Bokkeveld is still very dry, and the routes north to Middlepos and Calvinia are very dry, and it gets dryer as you go east across the Great Karoo.

In the immediate Cederberg to Van Rijnsdorp area via the Moedvermoer valley, the flowers are starting to bloom...
 
The following users thanked this post: dual

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #5 on: August 20, 2019, 12:53:06 pm »
Gepak en reg om te ry



Boontjieskraalpad, canola vol in blom



Theewaterskloofdam, seker so by die 70%, mooi om so te sien na die laaste paar maande se droogte



Matroosberg nog so bietjie sneeu op na twee weke terug se weer wat verby is



Aquila se olifante van die pad af



Weermag opleidings terein soos wat ek verstaan





Vensterpas pad, op pad na R355



R355





Padwerke op R355, die pad word goed in stand gehou









Padstal vir 'n koeldrank en bene rek







« Last Edit: August 20, 2019, 12:55:17 pm by dual »
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #6 on: August 20, 2019, 01:15:58 pm »
Peerboomskloof of Skitterykloof pas





Ek s al baie lank dat ek een nag hier wil kamp en oorslaap, sal dit moet doen voor dit weer nie gedoen word nie







Weet nie of dit boesmans was nie, maar die tekening is hier op die rots



Katbakkies









Onder by die rivier



Op pad Oasis toe





As mens seker nie kyk waar en hoe jy ry nie





Instandhouding van die paaie gebeur nog, goeie tekens



Altyd 'n Oase




« Last Edit: August 20, 2019, 01:22:09 pm by dual »
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,753
  • Thanked: 128 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Biedouw vallei
« Reply #7 on: August 20, 2019, 01:38:56 pm »
As ek dit reg het is daai vliegtuig op die Bokrivier weermag basis tussen Tousriver en Ceres

Ons het ook Saterdag aand by Oasis oornag, altyd lekke rom daar te gaan vertoef
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
The following users thanked this post: dual

Offline chicco

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 4,963
  • Thanked: 92 times
  • Revolution or death........
Re: Biedouw vallei
« Reply #8 on: August 20, 2019, 01:39:15 pm »
sub
KLR650, KTM 950, KTM 990, HONDA CRF 230, KTM 990S
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #9 on: August 20, 2019, 01:41:41 pm »
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #10 on: August 20, 2019, 02:02:41 pm »
Die son trek water en ons moet nog vanaand by Biedouw oorslaap















Eselbank











Ek is seker almal wat die pad al gery het weet van hierdie sand, ek is al verskeie kere deur met die fiets, baie makliker met die kar



Af Wupperthal toe







Die brand moes erg gewees het









Die poskantoor het lig daarvan afgekom en die kerk blyk daar geen skade te wees nie







Anderkant uit en op pad weer, die son trek nou behoorlik water





Tyd vir 'n vuur en kosmaak en eet









Tyd vir rus en more weer verder, gehoor daar is mooi blomme in die rigting van die Doringrivier, water te hoog om deur te gaan en die blomme sal eers na 11:00 gesiggies wys, dan is dit so, ry tot waar ek moet omdraai en kyk blomme op pad terug
« Last Edit: August 20, 2019, 02:06:15 pm by dual »
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #11 on: August 20, 2019, 02:23:09 pm »
Lekker nagrus en die son kom op, al 'n paar keer hier oorgeslaap en dit is 'n lekker plek, sal weer kom









Al langs die Biedourivier op pad Doringrivier toe, was nog net tot by die Posroete se wegdraai gewees, nuwe pad vir my, min gestop want ek gaan omdraai en weer terugkom op dieselfde roete

Doringrivier, hier word beslis omgedraai en nie verder gery nie









Terugtog







Hierdie is 'n baie mooi vallei en ek sal dae hier kan spandeer



























Die vliegveld



Heelwat water in die Biedourivier





En die mooi hou net aan wys









« Last Edit: August 20, 2019, 02:27:58 pm by dual »
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #12 on: August 20, 2019, 02:47:41 pm »
Uit die vallei uit en tyd om die terugtog aan te pak

Doer in die verte teen die berg op, begin van die posroete, weer op die lysie van doen dinge















Tyd vir teerpad, grond vir eers verby

















Clanwilliam, die dorp bars uit sy nate uit met die informele huise, soos al die dorpe nou maar doen



Die kerk en die tronk





Ou en nuwe brug



Die dam meer as 100% vol



Nou is dit teerpad terug, min besienswaardighede na dit wat gesien was

Riebeeck Wes, baie canola lande



Darem vir oulaas 'n ou gebou afneem, Wellington blokhuis



Maar helaas, nog 'n teleurstelling, die nuwe Suid-Afrika kan niks oppas en behou nie, sekerlik vernietig deur bergies wat daar woon, so neem ek maar aan





Sommer toe die varkore afgeneem om dit darem af te sluit met iets moois



Ek het hierdie paaie al menige keer met die motorfiets gery en sal weer, maar ek moet bieg, die kar en familie was anders spesiaal, dit sal ek ook weer maklik doen

Ons bly in 'n pragtige land en omgewing en ek besef net hoe gelukkig ons is

Hoop almal het lekker saamgery tot volgende keer  :thumleft:
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,753
  • Thanked: 128 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Biedouw vallei
« Reply #13 on: August 20, 2019, 02:51:13 pm »
Baie dankie vir die deel van julle trippie Dual  :thumleft:

Dis lekker om die paai en plekke wat ons met die motorfietse so verken met ons geliefdes ook in 'n voertuig soms te deel
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
The following users thanked this post: dual

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #14 on: August 20, 2019, 05:40:20 pm »
Baie mooi foto' Dual!

Ekis self baie lief vir die kar toer ding, kan mos heeltyd peusel dan. :thumleft: :thumleft:

Daardie Engelse blokhuis by Wellington laat n mens se bloed kook. probleem is dat al sou iemand weer restoureer, sal daar n wag 24/7 geplaas moet word om vandale weg te hou. :'(
 
The following users thanked this post: dual

Offline Gene

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 639
  • Thanked: 6 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #15 on: August 20, 2019, 05:53:03 pm »
Mooi foto's, my vrou se wreld daai,  :thumleft:
 
The following users thanked this post: dual

Offline lone riderer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 450
  • Thanked: 20 times
  • travel.
Re: Biedouw vallei
« Reply #16 on: August 20, 2019, 06:11:32 pm »
Ag dis skildermooi daar die tyd van die jaar. Mis daai wereld. Dankie vir die deel.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Ones destination is never a place, but a new way of seeing things. Henry Miller
 
The following users thanked this post: dual

Offline Geel Kat

Re: Biedouw vallei
« Reply #17 on: August 20, 2019, 07:52:05 pm »
Jou foto storie is great soos altyd.

Julle moet eendag by Wupperthal langs die Tra-Tra rivier op ry.

Die water crossings kan nou dalk lastig wees maar dit is prentjie mooi daar in.
 
The following users thanked this post: dual

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #18 on: August 20, 2019, 08:05:30 pm »
Jou foto storie is great soos altyd.

Julle moet eendag by Wupperthal langs die Tra-Tra rivier op ry.

Die water crossings kan nou dalk lastig wees maar dit is prentjie mooi daar in.

Ek wil eendag 'n week vat en baie tyd daar spandeer, naweek is net te kort, sommer in die veld oornag en die area indrink  :thumleft:
 

Offline windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 550
  • Thanked: 31 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #19 on: August 20, 2019, 08:23:18 pm »
Lekker photos and short story. :thumleft:
 
The following users thanked this post: dual