Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Biedouw vallei  (Read 568 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bokveld

Re: Biedouw vallei
« Reply #20 on: August 20, 2019, 08:24:08 pm »
  Dankie vir n mooi trip se deel.
 
The following users thanked this post: dual

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #21 on: August 20, 2019, 08:32:03 pm »
Jou foto storie is great soos altyd.

Julle moet eendag by Wupperthal langs die Tra-Tra rivier op ry.

Die water crossings kan nou dalk lastig wees maar dit is prentjie mooi daar in.

Hello Geel Kat!  Vertel meer oor hierdie roete, draai jy by/naby Wupperthal weg?
 
Offline Geel Kat

Re: Biedouw vallei
« Reply #22 on: August 20, 2019, 08:38:59 pm »
Hello Geel Kat!  Vertel meer oor hierdie roete, draai jy by/naby Wupperthal weg?

As jy Wupperthal deurkom rigting Eselbank, waar die 4x4 bord is, gaan reguit aan eerder as regs teen die berg op Eselbank toe.

Dit kronkel langs en kruis die rivier n hele paar keer.

Die roete loop dood so dit is in en terug.

Daar bly mense langs die roete en is soos al die roetes daar n pad waarop mens die natuur en die PBs moet respekteer.

Van die waterkruisings kan by tye te vol wees om deur te gaan.

Dit is moer mooi daar.
 
Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #23 on: August 20, 2019, 08:40:54 pm »

Baie dankie, sal dit gaan bekyk.
 
Online dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #24 on: August 20, 2019, 08:54:12 pm »
Eindig by Martiensrus - die een?

Offline Geel Kat

Re: Biedouw vallei
« Reply #25 on: August 20, 2019, 08:59:02 pm »
Nee, die een wat wys Tra-Tra Pass [Gravel]

Jy klim eers n ent voor jy weer af gaan rivier toe, dan loop dit nogal ver teen die rivier op tot waar dit doodloop.

Edit, sal gaan kyk, was laas in 2011 daar in gewees maar wil weer gaan.
« Last Edit: August 20, 2019, 09:02:49 pm by Geel Kat »
 
Online dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #26 on: August 20, 2019, 09:03:51 pm »
Track4Africa wys hom amper 'n sirkel roete, gedink dit is dalk die een eerste, die terug roete het my anders laat dink

Offline Geel Kat

Re: Biedouw vallei
« Reply #27 on: August 20, 2019, 09:06:37 pm »
Track4Africa wys hom amper 'n sirkel roete, gedink dit is dalk die een eerste, die terug roete het my anders laat dink

Dit lyk nogal reg daardie en kan moontlik dan n sirkel roete maak.

Ons was in tot by daardie een punt waar dit doodloop, en toe terug - nie GPS gehad of enige idee waar ons was nie  :biggrin:

Nou sal ek MOET gaan kyk, dankie.
 
Online dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #28 on: August 20, 2019, 09:07:18 pm »
 :thumleft:
 
Online dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #29 on: August 20, 2019, 09:15:36 pm »
Die Subaru het die naweek so lekker gery ek het op 'n stadium gedink of dit nog nodig is om met 'n motorfiets dit te ry, sal maar die fiets moet vat op 'n stadium en dan vergelyk, sal dit 'n drie dag trip maak met die fiets  :biggrin:
 
Offline Geel Kat

Re: Biedouw vallei
« Reply #30 on: August 20, 2019, 09:19:09 pm »
Jy het nou n ding begin wat ek eintkik al lankal wil doen, daardie vallei wil ek nou baie beter gaan bekyk.

Vir my sal dit n 4x4 trip wees, lekker luuks  :biggrin:

Soveel soos ek die motorfiets trips mis, net soveel geniet ek om dit met n kar te doen.
 
The following users thanked this post: dual

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #31 on: August 20, 2019, 09:20:58 pm »
Die Subaru het die naweek so lekker gery ek het op 'n stadium gedink of dit nog nodig is om met 'n motorfiets dit te ry, sal maar die fiets moet vat op 'n stadium en dan vergelyk, sal dit 'n drie dag trip maak met die fiets  :biggrin:

Die mense van Eselbank ry daai wereld plat met hulle se Fox's, Conquests en Cortinas.
 
The following users thanked this post: dual

Online dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,597
  • Thanked: 37 times
Re: Biedouw vallei
« Reply #32 on: August 20, 2019, 09:25:37 pm »
Die Subaru het die naweek so lekker gery ek het op 'n stadium gedink of dit nog nodig is om met 'n motorfiets dit te ry, sal maar die fiets moet vat op 'n stadium en dan vergelyk, sal dit 'n drie dag trip maak met die fiets  :biggrin:

Die mense van Eselbank ry daai wereld plat met hulle se Fox's, Conquests en Cortinas.

Moes juis net voor Eselbank twee dronkies in 'n rooi Mazda help van die wal af terug in die pad, hy wou so ewe h ek moes my voertuig se battery uithaal en sy motor start, se moer, wat as hy wegry met my battery, ek het hulle help stoot en toe ry die een vir die ander een weg, so getrek soos rekke, pap dronk, en die tale wat hulle kan praat, matroos sal skaamkry, die volk darem, ons het darem lekker gelag na die tyd vir die een wat agter sy maat gehardloop het, drie rye spore