0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: BullFrog on August 30, 2019, 12:08:04 pmQuote from: Dwerg on August 30, 2019, 09:28:14 amSat up with feet on the floor already today. Physio is hard coreIs jy in die kinder saal? Dwerg is a Giant
Quote from: Dwerg on August 30, 2019, 09:28:14 amSat up with feet on the floor already today. Physio is hard coreIs jy in die kinder saal?
Sat up with feet on the floor already today. Physio is hard core
is that a ROOI ROOS magazine or a GARDENING AND GNOMES mag ?
Tough cookie.....
Quote from: Noneking on August 31, 2019, 11:40:19 amTough cookie.....Jy lyk goed te midde van omstandighede Jaco, vasbyt en begin solank dink oor jou volgende bike!!
Quote from: Tom van Brits on August 31, 2019, 02:24:41 pmQuote from: Noneking on August 31, 2019, 11:40:19 amTough cookie.....Jy lyk goed te midde van omstandighede Jaco, vasbyt en begin solank dink oor jou volgende bike!!Sent from my iPhone using Tapatalk
Het julle vir hom n pop gevat?
Dis n voodoo pop met pennetjies waar ek al oral bike beserings gehad het Ou Streke Strydom
Quote from: Tom van Brits on August 31, 2019, 02:24:41 pmQuote from: Noneking on August 31, 2019, 11:40:19 amTough cookie.....Jy lyk goed te midde van omstandighede Jaco, vasbyt en begin solank dink oor jou volgende bike!!Dankie Tom. My vrou het klaar haar voet neer gesit en gesę niks meer commute nie en eks op die stadium geneig om saam te stem. Ek het darem nog die 690 vir speel sodra ek weer kan