Uniondale se spook ... Mirror Mount en Passenger Footrest Wanted

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ROSSI

Race Dog
Joined
Nov 19, 2014
Messages
502
Reaction score
4
Bike
KTM 1290 Super Adventure
Ek stop toe vir n foto by n Uniondale afstand bord.  Bike was op sidestand ... seker bietjie hoog gelaai met bagasie. Meteens was daar n windjie en daar val my bike om. Nie te veel skade nie maar nogal heel eina.  My vriendin glo vas dis Uniondale se spook wat weer aktief is. My linkerkant spieel breek toe die bracket waarin dit skroef. Prys R650 vanaf KTM.  :cry:
Die pillion footrest het ook gebuig. Prys R850 vanaf KTM.  :'(

As daar dalk ouens is wat dalk sulke parte het ... skree asb

Part Number:  76513005000
Description:  CLAMP, CYL. PIN, O-RING
 

Attachments

  • 20190916_071326.jpg
    20190916_071326.jpg
    236.4 KB · Views: 198
  • IMG-20190910-WA0060.jpg
    IMG-20190910-WA0060.jpg
    205.2 KB · Views: 174
Top