KTM 990

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
Joined
May 24, 2007
Messages
22,357
Reaction score
6,362
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Ek was die naweek in die Laeveld met die SM.

Wat n insane toy om daar te ry! Het track slicks opgesit.
Vreet n draai dat jou oe traan.

Die 22 moertoe gery, dink al die draaie is nou klaar en daar is nou net straights  :imaposer:

Die ding en draaie is n hooligan. Long Tom pass eish eish, gaan nie eers daaroor praat nie.

1200km en die tyres is op hulle wear indicators  :imaposer: Maar hulle klou soos n olie kol op n persiese mat hoor  :biggrin:
 

Attachments

  • 01235E01-F181-476D-9272-E68CB28DC25D.jpeg
    01235E01-F181-476D-9272-E68CB28DC25D.jpeg
    200.2 KB · Views: 381
  • 75C6BFE7-243D-4D01-953A-8137A6BD8A06.jpeg
    75C6BFE7-243D-4D01-953A-8137A6BD8A06.jpeg
    289.1 KB · Views: 371
  • B224A07F-D43D-4D09-B1BE-150CC8558707.jpeg
    B224A07F-D43D-4D09-B1BE-150CC8558707.jpeg
    219 KB · Views: 358
  • 0421BA1E-49DC-495C-B89E-A654A77ABE2D.jpeg
    0421BA1E-49DC-495C-B89E-A654A77ABE2D.jpeg
    218.9 KB · Views: 359
Top