KTM 950SE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pannas

Race Dog
Joined
Sep 15, 2009
Messages
3,117
Reaction score
852
Location
Durbanville
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
ek gaan nou 'n 'dom' vraag vra - en julle oranje purists moet my maar stenig weens onkunde - maar ek wil weet wat is so fokken spesiaal aan die super enduro?
soortgelyke 950ADV - wat in my opinie, baie meer motorfiets is - verkoop vir aansienlik minder waarde. why is that?
die ADV het baie meer petrol, beter wind beskerming, touring capabilities, en enigiemand wat half weet wat hy doen, sal die ADV enige plek ry waar die SE kan ry... so hoekom die moerse icon status?
ek was al deur die cederberge saam met altwee - 950ADV en 'n SE - die SE moes kakhuis vol fuel bladders saamry en die eerste keer toe die gerookte ryer in dik sand omdonner, toe sukkel ons vir 3 ure om die stuk kak weer aan die gaan te kry.... ek ry veel eerder die ADV
so please educate me.....
 
Top