Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus  (Read 777 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,849
  • Thanked: 831 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #20 on: October 30, 2019, 07:35:13 pm »
Mooi RR Lem!

Chris, my seun, het my nou die dag oor Montagupas, regs in die Uniondale pad en dadelik weer links in Paardepoort ingeneem, wat n mooi poort!

Ek sal nog skryf oor ons doodsveragtende avonture in donker Afrika. ;)
 

Offline MRK Miller

Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #21 on: October 31, 2019, 01:46:28 am »
Lekker ry daai. sommer n paar afrikaanse woorde by geleer. Hoop ek onthou hulle. Daai 500+ km is darm rof. Dit vat ons twee dae op die klr's 8). Maar dit bly n plesier, en is beter as fiets trap, waar mens net 20 km n dag kan ry :P. S asb baie groete by die hius. Daai swartberg pas spook al by my. Lyk baie lekker
I would rather fall a thousand times, and keep riding, than to stop riding and never fall
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,529
  • Thanked: 165 times
Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #22 on: October 31, 2019, 03:03:45 am »
Baie mooi rr en baie baie goed geskryf.  Mooi wereld waar julle rondgerits het.    :thumleft:  :thumleft:

Jy is reg met jou antwoord aan Vaalbaas, ons het ook onlangs van daai paai gaan verken, die rr sal eersdaags verskyn.   :biggrin:

Net so ou klein lusmaker, hoop nie ek "hi-jack" jou post nie.

 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Lem

Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #23 on: October 31, 2019, 08:21:02 am »
Baie mooi rr en baie baie goed geskryf.  Mooi wereld waar julle rondgerits het.    :thumleft:  :thumleft:

Jy is reg met jou antwoord aan Vaalbaas, ons het ook onlangs van daai paai gaan verken, die rr sal eersdaags verskyn.   :biggrin:

Net so ou klein lusmaker, hoop nie ek "hi-jack" jou post nie.

met die airtime wat Nannie daar in die middelste foto vang kan ek my indink dat dit weer 'n treffer van 'n report gaan wees.  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Lem

Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #24 on: October 31, 2019, 08:37:32 am »
Lekker ry daai. sommer n paar afrikaanse woorde by geleer. Hoop ek onthou hulle. Daai 500+ km is darm rof. Dit vat ons twee dae op die klr's 8). Maar dit bly n plesier, en is beter as fiets trap, waar mens net 20 km n dag kan ry :P. S asb baie groete by die hius. Daai swartberg pas spook al by my. Lyk baie lekker

ja nee Keith, ek dink julle moet iewers in die Klein Karoo kom bly en dit as basis gebruik en sirkelroetes ry. Iets soos Koedoeskloof by Ladismith of Kleinplaas op Oudtshoorn kan werk as goeie basisse. Rooiberg Lodge op Van Wyksdorp is ook lekker. Daai wereld is warm in die somer, maar daars talle verblyfopsies. Die ander seisoene is great. Die paaie is nie intimiderend nie, ek het al vir Anmar op al daai paaie gelift ook. Haak die bikes agter die Hilux of die Kombi en kom slaan vir julle base camp hier onder op. Doen dit!  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,606
  • karoorooster@gmail.com
Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #25 on: October 31, 2019, 09:09:24 am »
Weereens lekker gelees Louis :thumleft: . Maak my lus om bike te vat en te ry.Ek was amper gister weg Baviaans toe,die mure druk my vas maar die wegglip die tyd van die jaar is nie altyd so maklik nie.
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Bokveld

Re: Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus
« Reply #26 on: October 31, 2019, 08:57:36 pm »
    Lekker trip Lem.Dit was goed om weer iets uit jou pen te lees.