Baaik vir 12-jarige

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WannaBeJoe

Pack Dog
Joined
Sep 29, 2019
Messages
451
Reaction score
237
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
....... ons is gatvol vir Chnineese baaiks! Laaitie het 'n 125 cc pitbike waarvoor ek R5000 betaal het (as ek reg onthou). Nie lank nie toe breek die crank ....ja .... reg gehoor ........ die cranck. Nog 'n duidend of twee later vervang ons die motor met 'n BigBoy 125. In die week begin die motor olie rondom 'n breather pyp uitgooi. Ons laat sak die motor en die hele casing het rondom 'n engine mount uitgebreek.

So, nou is ons klaar met Bruce Lee se baaiks.

My laaitie het nou-net 12 geword en is langerig vir sy ouderdom. Totale petrol-kop maar ry taamlik versigtig. Budget is nie te wyd nie ........ wat koop ek?
 
Top