Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Gideon - Down  (Read 18115 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,607
  • Thanked: 158 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Gideon - Down
« Reply #160 on: December 03, 2019, 06:39:02 pm »
No info on the funeral yet?
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 666
  • Thanked: 17 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Gideon - Down
« Reply #161 on: December 03, 2019, 08:10:03 pm »
RIV mede ryer. Sterkte aan die wat agterbly... :'(
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Online Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Gideon - Down
« Reply #162 on: December 04, 2019, 03:34:26 pm »
RIV Gideon,sterkte aan die familie.
 

Offline HeeBs

Re: Gideon - Down
« Reply #163 on: December 04, 2019, 07:45:38 pm »
Heartbreaking!

So sad to hear this. RIP fellow biker.
 

Online JustBendIt

  • Vendor
  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,184
  • Thanked: 171 times
  • cunning linguistic afficionado
Re: Gideon - Down
« Reply #164 on: December 04, 2019, 08:14:44 pm »
RIP Gideon

Strongs to the family left behind
The older I get the faster I was
 

Offline DawieNel

Re: Gideon - Down
« Reply #165 on: December 05, 2019, 02:02:41 am »
Baie tragiese en hartseer nuus.  :'(

Sterkte en vrede aan familie en vriende.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Gideon - Down
« Reply #166 on: December 05, 2019, 12:37:27 pm »
Baie hartseer, slegte nuus...

RIV Gideon
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline WABez

Re: Gideon - Down
« Reply #167 on: December 05, 2019, 09:42:54 pm »
RIV Gideon, ons het darem 'n paar baie lekker trippies saam gehad, dit moes eintlik baie meer gewees het.

Weet nie of daar iemand hier is wat dalk betrokke was, 'n hele paar jaar gelede nie. Ons het langs die Vaal rivier gekuier en Gideon het met sy bike gery. Op pad het hy langs die pad gestop, en kon toe nie weer die bike gestart kry nie. Ons het gebel om uit te vind, maar hy het reeds hulp gekry, en iemand met 'n sleepwa het hom kom uithelp. Net voor hulle sy bike op die sleepwa laai, toe sien sy "support" die rooi engine run/stop skakelaar is af. Nodeloos om te sÍ, Gideon het dit met 'n glimlag gevat, en ook die banter baie lank daarna omdat hy vir 'n paar uur langs die pad gesit het met die engine run/stop skakelaar af!

Goeie tye, en dit is hoe ek Gideon onthou, altyd 'n lag in sy siel en wese gehad oor goed en was nie bang om vir homself ook te lag nie.
 
The following users thanked this post: Patrol, blackbird

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,780
  • Thanked: 20 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Gideon - Down
« Reply #168 on: December 05, 2019, 09:48:19 pm »
RIV Gideon. Sterkte aan die familie
 

Offline Frog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,614
  • Thanked: 2 times
Re: Gideon - Down
« Reply #169 on: December 06, 2019, 09:52:36 am »
Tragic news. Strength to his family and friends
Triumph Thuxton R
Triumph Bonneville T120
KTM 990R
KTM 990 Adventure (sold), BMW 650 Xchallenge (sold)
BMW 1200GSA (sold)
 

Online 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,921
  • Thanked: 110 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Gideon - Down
« Reply #170 on: December 06, 2019, 11:21:49 am »
 :'(   :'(
RIV
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,602
  • Thanked: 111 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Gideon - Down
« Reply #171 on: December 06, 2019, 11:25:23 am »
Yesterday there was an RIP thread that I cannot find now, can someone please post the link?
Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html
 

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,367
  • Thanked: 219 times
Re: Gideon - Down
« Reply #172 on: December 06, 2019, 01:29:21 pm »
Yesterday there was an RIP thread that I cannot find now, can someone please post the link?
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=243362.0
 
The following users thanked this post: LeonDude, BuRP

Offline SuperShaka007

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 68
  • Thanked: 1 times
  • aka Shaka/Gaf/Gafster
Re: Gideon - Down
« Reply #173 on: December 06, 2019, 08:32:09 pm »
RIV Gideon. Sterkte aan al sy familie en vriende.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,587
  • Thanked: 57 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Gideon - Down
« Reply #174 on: December 07, 2019, 09:46:27 am »
Voorspoed aan die wat agterbly.

RIV Gideon
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Rossdog

Re: Gideon - Down
« Reply #175 on: December 07, 2019, 11:23:44 am »
I've only just read this thread. Tragic news. My condolences to his family and friends.
'69 Model.
 

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,367
  • Thanked: 219 times
Re: Gideon - Down
« Reply #176 on: December 07, 2019, 11:35:52 am »
Any news wrt the funeral?
 

Offline Allegro

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,796
  • Thanked: 41 times
  • Walk & see more. for now....
Re: Gideon - Down
« Reply #177 on: December 08, 2019, 06:38:00 am »
Any news wrt the funeral?

Wednesday 11h00.

I'm sure @Slaaiblaar  (Ernie) will keep us posted on the rest of the detail.
« Last Edit: December 08, 2019, 10:59:58 am by Allegro »
Adventure bike and 4x4 insurance specialist.
Pierre - 083 324 4232

Rebel Dog
 

Offline Patrol

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 737
  • Thanked: 7 times
Re: Gideon - Down
« Reply #178 on: December 08, 2019, 07:32:33 pm »
RIV Gideon, ons het darem 'n paar baie lekker trippies saam gehad, dit moes eintlik baie meer gewees het.

Weet nie of daar iemand hier is wat dalk betrokke was, 'n hele paar jaar gelede nie. Ons het langs die Vaal rivier gekuier en Gideon het met sy bike gery. Op pad het hy langs die pad gestop, en kon toe nie weer die bike gestart kry nie. Ons het gebel om uit te vind, maar hy het reeds hulp gekry, en iemand met 'n sleepwa het hom kom uithelp. Net voor hulle sy bike op die sleepwa laai, toe sien sy "support" die rooi engine run/stop skakelaar is af. Nodeloos om te sÍ, Gideon het dit met 'n glimlag gevat, en ook die banter baie lank daarna omdat hy vir 'n paar uur langs die pad gesit het met die engine run/stop skakelaar af!

Goeie tye, en dit is hoe ek Gideon onthou, altyd 'n lag in sy siel en wese gehad oor goed en was nie bang om vir homself ook te lag nie.
Ja Willem ekt lekker sy siel uit getrek as ons saam gery het en indien die fiets nie wou start nie....check die knoppie... Dan gee hy net so funny kyk
 

Online Slaaiblaar

Re: Gideon - Down
« Reply #179 on: December 09, 2019, 08:56:22 am »
[12/09, 12:11] Gideon Rossouw: Hi almal. Die Kerk diens word geskuif
NG KERK NOORD-OOS PRETORIA
ANNA WILSON STRAAT
KILNERPARK
Ek stuur nou pin location
[12/09, 12:27] Gideon Rossouw: Gideon se verassings diens vind plaas as volg:
 
Die reŽlings vir Kerk het verander.
Jammer vir die ongerief.

Woensdag: 11 December 2019
NG Kerk Noord-Oos Pretoria
Anna Wilson straat
Kilnerpark
Tyd: 11:00

Die weer wys dat die reŽn  wel opgeklaar is Woensdag, vir die van julle wat met julle motorfietse wil kom, is welkom. Ek sou baie graag wil hÍ dat ons dan n erewag met motorfietse kan doen oppad na die lykswa.

Baie liefde die Rossouws
« Last Edit: December 09, 2019, 12:29:40 pm by Slaaiblaar »