Older Bmw 1200 adv - opinions please

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
543
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Net so bietjie agtergrond...

My hele bike ry loopbaan bestaan uit enduro/mx bikes,behalwe vir 2 speedbikes. Laaste bike was ‘n 950 adv,beste bike wat ek ooit besit het.Onlangs 610 Husky aangeskaf,gedink ek is lus vir ligter bike,maar op die grondpad hy darem nie gerieflik. Nou is ek/was ek weer ernstig opsoek na 950/990.

Dalk is dit nou tyd dat ek die GS1200adv probeer????

Is daar spesifieke jaarmodel waarvoor mens moet gaan??Enige probleme op bikes met baie myle?? My budget is omtrent R60k,so ek kyk na 2005-2007.Probleem is in my prysklas is die kilometers so rondom 100k. En sal ek bike weer verkoop kry as my gat weer jeuk vir KTM??

Enige raad en opinies welkom,aangesien ek bokkerol van die Beamers af weet....behalwe dat hul vrek swaar is...

Dankie

 
Top