Gideon funeral info. New update

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Slaaiblaar

Race Dog
Joined
May 11, 2010
Messages
1,501
Reaction score
3
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS
Hi Gideon se verassings diens vind plaas as volg:

Die reëlings vir Kerk het verander asook die tyd. In plaas van 11uur nou 10uur

Jammer vir die ongerief.

Woensdag: 11 December 2019
NG Kerk Noord-Oos Pretoria
Anna Wilson straat
Kilnerpark
Tyd: 10:00

Die weer wys dat die reën  wel opgeklaar is Woensdag, vir die van julle wat met julle motorfietse wil kom, is welkom. Ek sou baie graag wil hê dat ons dan n erewag met motorfietse kan doen oppad na die lykswa.

Baie liefde die Rossouws
 
Top