Cederberg Oase

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,237
Reaction score
583
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Die manne in blou van LMB Overberg en Ysterplaat was op 'n naweek trip, Sondag tot Dinsdag
Ek was saamgenooi om die eerste deel grondpad te wys
Moes ongelukkig Maandag terug agv werksverpligtinge

Een groep by Stormsvlei ontmoet

001-1.jpg


Daarna was dit deur Montague oor Oubergpas na Touwsrivier

003-1.jpg


005-1.jpg


006-1.jpg


008-1.jpg


012-1.jpg


013-1.jpg


015-1.jpg


Touwsrivier, brandstof en iets vir die maag

016-1.jpg


Moes teen 11:00 by Tankwa padstal wees om ander groep te kry, alreeds 11:00, so dit was maar deurdruk tot by die padstal

017-1.jpg


018-1.jpg


019-1.jpg


020-1.jpg


021-1.jpg


022-1.jpg


023-1.jpg


024-1.jpg


025-1.jpg


026-1.jpg


Iemand kort in die groep, een man was so ongelukkig om 'n klip deur die agterband te kry en pap is die band, reg moet hy reg

027-1.jpg


028-1.jpg


029-1.jpg


Ek neem nie die keer deel aan die regmaak nie en neem maar fotos

030-1.jpg


031-1.jpg


Die band wil nie uitskiet nie, gelukkig was my pomp groter en het die werk gedoen, kajuitraad wat plaasvind

032-1.jpg


Band reg en almal weer in die saal tot by die murasies

033-1.jpg


034-1.jpg


036-1.jpg


037-1.jpg


038-1.jpg


Rots tekening oorkant murasies

035-1.jpg


Almal weer in die saal tot by Katbakkies

040-1.jpg


041-1.jpg


042-1.jpg


043-1.jpg


Laaste trek Oasis toe

046-1.jpg


047-1.jpg


056-1.jpg


058-1.jpg


Altyd lekker akkomodasie hier, die plek trek in mens se vel in

065-1.jpg


066-1.jpg


067-1.jpg


Bos TV vir die manne wat braai, lui ouens soos ek eet in die restaurant

068-1.jpg


So word die dag se goed ontrafel en bespreek

069-1.jpg


072-1.jpg


Ek moet vroeg groet en daar gaat ek, alleen, miskien verkies ek soms alleen

074-1.jpg


075-1.jpg


076-1.jpg


077-1.jpg


078-1.jpg


079-1.jpg


630 km se lekker oor twee dae

082.jpg


Ek is nie mal oor groot groepe nie, die was anders, die manne was nog nie almal hier rond nie en was gretig om te sien, die groep was uiters gedissiplineer en almal in plek
Dit was regtig 'n plesier en maklik om saam te ry
Tot volgende keer
 
Top