Ek moes jou seker al vertel het, maar ek was SOOOOOO bang vir rejection dat ek dit maar eers gelos het.
Maar aangesien ek 'n hulpvaardige praktiese dikvellige mannetjie is sal ek jou maar vertel.
Jy kan so 'n kondoompie koop vir daai switch wat jou tilt werk. Dan kan jy maar grond, stof en reen kry EN jou fiets was en water gaan hom nie opfoeter nie