0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tussen Sederberge en Hermanus le die ou dorpie Stellenbosch.Het julle hom misgery? Gerrard, wat maak die syspan met die bande se loopvlak? Kan jy anderster slytasie sien, of nog nie?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Lekker man... lekker
Dis OK Gerrard, ry maar net mooi verder. Daai kampfoto waar jy so sit lyk net te cool.
Quote from: Gérrard on January 02, 2020, 07:21:50 pmLekker man... lekkerDit lyk bitter lekker Gerard! Geniet dit. Jy weet waar ek is as die pad huis toe te lank raak.
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop
Quote from: woody1 on January 02, 2020, 07:51:25 pmHoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoopFokken heeltyd. Hulle maak ons malJa ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring. Al lekker gatvol
Lekker met Goosenen Jenny om brekfis gekuier op Hermanus vanaggend. Nou vat ons pad Aghullas toe
Quote from: Gérrard on January 03, 2020, 12:36:48 pmLekker met Goosenen Jenny om brekfis gekuier op Hermanus vanaggend. Nou vat ons pad Aghullas toeDeur Gansbaai. Elim pad?
Quote from: Gérrard on January 02, 2020, 07:58:44 pmQuote from: woody1 on January 02, 2020, 07:51:25 pmHoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoopFokken heeltyd. Hulle maak ons malJa ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring. Al lekker gatvol As hulle vra antwoord in Frans of Duits, sal jou dadelik uit los