Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Malgas pont  (Read 546 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,758
  • Thanked: 79 times
Malgas pont
« on: December 27, 2019, 08:19:46 pm »
Vanoggend uitgery Malgas toe om te kyk wat is die stand van sake

Hermanus op pad Stanford toe, vark se noet, sy neus loop nie nou nie



Grondpad geslaan en tyd vir 'n windpomp foto







Baie verkeer op die grondpaaie, almal is op pad erens heen





Die oranje monster staan daar in sy volle glorie, lyk of die ding amper voltooi is en reg is vir die water
Tot dan werk die ou pont nog, die manne het gesweet vandag, daar was heelwat verkeer















Was al baie heen en weer oor die pont, die verkeer was druk vandag, nie oorgegaan nie, middag ete by die hotel, lekker op die stoep daar buite









Dan weer die stofpad terug Bredasdorp toe











Net na Van Braakel rigting Stanford, weggeswaai voor Raka, Tesselaarsdal pad







Hemel en Aarde vallei, Ataraxia wynproe lokaal, nie kerk nie



316 km se lekker

 
The following users thanked this post: Leo

Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,841
  • Thanked: 88 times
  • Shaun
Re: Malgas pont
« Reply #1 on: December 27, 2019, 08:51:44 pm »
Stunning photos Dual.

Sent from my BV9500 using Tapatalk

"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 
The following users thanked this post: dual

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,270
  • Thanked: 500 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Malgas pont
« Reply #2 on: December 27, 2019, 10:32:55 pm »
Thank you. Great pictures. Brings back lots of good memories. I envy you. :thumleft:
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 
The following users thanked this post: dual

Offline FATO

Re: Malgas pont
« Reply #3 on: December 27, 2019, 10:37:25 pm »
Nice ride and pics Dual! Thank you for sharing.   :) :)
Ex-Africa semper aliquid novi!
 
The following users thanked this post: dual, DE

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,758
  • Thanked: 79 times
Re: Malgas pont
« Reply #4 on: February 29, 2020, 05:23:53 pm »
Vandag weer Malgas toe om te gaan kyk of die nuwe monster al in die water is, helaas nie
Die burgermeester was Dinsdag daar maar nog geen inligting wanneer dit gaan gebeur nie, dit lyk of daar nog aan die nuwe monster gewerk word
Die een operator het darem gesÍ hy dink dit sal die jaar wees
Sommer by die kerk ook op Malgas gaan draai
Middag ete by die hotel, baie lekker  :thumleft:







Die ou het boot gelaunch, ek was reg as hy sou aanjaag, het darem uitgery





























Malgas se hoofstraat

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,870
  • Thanked: 528 times
    • dustriders.co.za
Re: Malgas pont
« Reply #5 on: February 29, 2020, 05:26:22 pm »
Wat kan mens eet by die hotel vir middagete?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,758
  • Thanked: 79 times
Re: Malgas pont
« Reply #6 on: February 29, 2020, 05:36:48 pm »
Vis, hamburger, toast toebroodjies, slaai ens ens - baie lekker en billik met pryse
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,870
  • Thanked: 528 times
    • dustriders.co.za
Re: Malgas pont
« Reply #7 on: February 29, 2020, 05:38:01 pm »
Vis, hamburger, toast toebroodjies, slaai ens ens - baie lekker en billik met pryse
Sal moet stop daar volgende keer, daai plek op die kop se kos het my al n slag of wat teleurgestel.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Lourens ツ

Re: Malgas pont
« Reply #8 on: February 29, 2020, 05:38:49 pm »
Lekker gewees om julle te ontmoet by Witsand!

Sent from my SM-N975F using Tapatalk
« Last Edit: February 29, 2020, 06:00:15 pm by Lourens ツ »
Lourens de Lange
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,758
  • Thanked: 79 times
Re: Malgas pont
« Reply #9 on: February 29, 2020, 05:41:10 pm »
Lekker gewees om julle te groet by Witsand!


Ons was nie by Witsand nie, dalk iemand anders, was met die kar vandag, my ouers saamgeneem

 

Offline Lourens ツ

Re: Malgas pont
« Reply #10 on: February 29, 2020, 07:27:10 pm »
Lekker gewees om julle te groet by Witsand!


Ons was nie by Witsand nie, dalk iemand anders, was met die kar vandag, my ouers saamgeneem


Ek het 3 ouens op bikes daar ontmoet.

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Lourens de Lange
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,270
  • Thanked: 500 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Malgas pont
« Reply #11 on: February 29, 2020, 08:01:16 pm »
 :thumleft: :thumleft:
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110