Malgas pont

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,237
Reaction score
583
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vanoggend uitgery Malgas toe om te kyk wat is die stand van sake

Hermanus op pad Stanford toe, vark se noet, sy neus loop nie nou nie



Grondpad geslaan en tyd vir 'n windpomp foto







Baie verkeer op die grondpaaie, almal is op pad erens heen





Die oranje monster staan daar in sy volle glorie, lyk of die ding amper voltooi is en reg is vir die water
Tot dan werk die ou pont nog, die manne het gesweet vandag, daar was heelwat verkeer















Was al baie heen en weer oor die pont, die verkeer was druk vandag, nie oorgegaan nie, middag ete by die hotel, lekker op die stoep daar buite









Dan weer die stofpad terug Bredasdorp toe











Net na Van Braakel rigting Stanford, weggeswaai voor Raka, Tesselaarsdal pad







Hemel en Aarde vallei, Ataraxia wynproe lokaal, nie kerk nie



316 km se lekker

 
Top