Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2014 800 GS - need advise plse  (Read 464 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,020
  • Thanked: 103 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #20 on: January 08, 2020, 01:15:02 pm »
Oh pok. Ek dog hy praat vd gsa, sorry, my bad.

Moet leer lees, ek is seker een van daai 40% wat skool begin het en ni matriek gemaak ni
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Challa

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #21 on: January 08, 2020, 01:19:51 pm »
Almal lewer kommentaar op n 800 GSA terwyl die OP kommentaar vra op n GS ?

Huh? Hoe nou meneer?

Is this the regular F800GS?

I recently traded my trusty old KLR for a 2018 F800GS Trophy. So far so good, commuting every day (highways and byways) and trips over the weekend.

The 800 GSA is just too much of a fatty, you might as well go the whole hog and get a 1200/1250


 

Offline BuRP

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #22 on: January 08, 2020, 04:00:46 pm »
Ja ek hoor lane splitting met die adv is a bitch!

Jy hoor verkeerd of jy hoor by mense wat nie kan ry nie of probeer lane-split met side panniers op!
Ek het een gehad, zero issues wat dit betref!  :thumleft:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro, KTM 790 Adv R, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally ordered
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,020
  • Thanked: 103 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #23 on: January 08, 2020, 04:29:58 pm »
Ek het ookie probleme met die panniers op nie, ma soos ek se, ek kies my gaps :)
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Vex

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #24 on: January 08, 2020, 07:45:51 pm »
Dankie vir al die GSA kommentaar  :imaposer:
Ja, dis 'n gewone GS die wat ek na kyk.
Pannas, een van die forum members het my vir 'n spin op sy GS800 laat vat vandag na werk.
My objektiewe en omkundige opinie:
Whow, die fiets ry baie lekker! Krag is daar as jy dit nodig het en die suspensie het speedbumps goed hanteer. Ek staan ook baie gemaklik wanneer moet.
Die GROOT verskil tussen my NC en die GS was die voorwiel en hoe fiets hanteer. My NC se 17" voorwiel val gemaklik in die draaie vs die GS se 21". Dis iets wat ek sal gewoont moet aan raak, maar is seker dit sal nie te lank vat nie...
Jip...besluite, besluite, besluite  :-\
MBX 50, Yamaha XS 1.1, Honda A/T 750, BMW GS1200, Ninja 400, Ninja 650, Honda NC750X, BMW GS700, Suzuki GS150
 

Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,836
  • Thanked: 82 times
  • Shaun
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #25 on: January 08, 2020, 08:25:50 pm »
Dankie vir al die GSA kommentaar  :imaposer:
Ja, dis 'n gewone GS die wat ek na kyk.
Pannas, een van die forum members het my vir 'n spin op sy GS800 laat vat vandag na werk.
My objektiewe en omkundige opinie:
Whow, die fiets ry baie lekker! Krag is daar as jy dit nodig het en die suspensie het speedbumps goed hanteer. Ek staan ook baie gemaklik wanneer moet.
Die GROOT verskil tussen my NC en die GS was die voorwiel en hoe fiets hanteer. My NC se 17" voorwiel val gemaklik in die draaie vs die GS se 21". Dis iets wat ek sal gewoont moet aan raak, maar is seker dit sal nie te lank vat nie...
Jip...besluite, besluite, besluite  :-\
Just do it..... You'll thank us all later once you've done a nice Gravel Travel Trip & experienced just how much more you'll enjoy the 800GS.

Sent from my BV9500 using Tapatalk

"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline Vex

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #26 on: January 08, 2020, 08:56:55 pm »
die manne se die GS700 is ook nie te versmai nie? met sy 19" (tubeless) voorband sal dit beter hanteer deur die twisties.
ek wil nie nou 'n groot 1200 ry nie; soek iets bietjie kleiner/ligter wat as allrounder dien - daaglikse commute, grondpaaie en "groen" (maklik) tegniese roetes.
Kortlys en om in R100k budget te bly:
700GS agv die 19" voorwiel en maklike ry volgense reviews
800GS -  het 1 keer gery maar nogi 100% seker oor daai 21" se hantering
650 Vstrom - nie gery; net opgelees
of hou NC750 en ek "pimp" vir grondpaaie
« Last Edit: January 09, 2020, 08:38:03 am by Vex »
MBX 50, Yamaha XS 1.1, Honda A/T 750, BMW GS1200, Ninja 400, Ninja 650, Honda NC750X, BMW GS700, Suzuki GS150
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,155
  • Thanked: 191 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #27 on: January 09, 2020, 08:17:03 am »
Jy sal vinning daai 21" voorwiel van die GS gewoond raak in die draaie en jy sal dankbaar daarvoor wees as jy gronpaaie begin ry.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,020
  • Thanked: 103 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #28 on: January 09, 2020, 08:26:29 am »
Ek het nooit di debat rondom 19 & 21" wiele verstaan nie.

My 1150 GS was 19", ruil hom toe v n 1150GSA en paar dae later kry ek n 21" voorwiel.

Op di teerpad? Meh....geen verskil.

Op grondpad?? Faaaaarkkk!!!!

En jy wil gaan adventure met n pillion??

Kry di fiets met di 21" voorwiel.
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Challa

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #29 on: January 09, 2020, 08:31:24 am »
die manne se die GS700 is ook nie te versmai nie? met die 19" voorwiel maak is bietjie beter om te hanteer deur die draaie.
Wat ek wel weet is ek wil nie nou weer 'n 1000/1200cc fiets nou ry nie; soek iets ligter wat ook als kan doen.
commute, grondpaaie en "groen" (maklik) tegniese roetes
budget: R100k max

As jou budget 100K is sal jy n baie netjiese F800GS Trophy (2016 en op met n free muffin) in die hande kan kry.
Dis basies 'n doen-enigiets fiets. Commute , Adventure... en ja die coffee-shops ook.
 

Offline Vex

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #30 on: January 09, 2020, 08:44:46 am »
die manne se die GS700 is ook nie te versmai nie? met sy 19" (tubeless) voorband sal dit beter hanteer deur die twisties.
ek wil nie nou 'n groot 1200 ry nie; soek iets bietjie kleiner/ligter wat as allrounder dien - daaglikse commute, grondpaaie en "groen" (maklik) tegniese roetes.
Kortlys en om in R100k budget te bly:
700GS agv die 19" voorwiel en maklike ry volgense reviews
800GS -  het 1 keer gery maar nogi 100% seker oor daai 21" se hantering
650 Vstrom - nie gery; net opgelees
of hou NC750 en ek "pimp" vir grondpaaie

ja, ek verstaan die debat kan laaaaank raak, maar toe ek gister die GS800 gaan ry het was daar n groot verskil in hantering vs my NC (21 vs 17)
PS - gaan nie pillion nie; mamma het haar eie 650
MBX 50, Yamaha XS 1.1, Honda A/T 750, BMW GS1200, Ninja 400, Ninja 650, Honda NC750X, BMW GS700, Suzuki GS150
 

Online Herkules

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #31 on: January 09, 2020, 08:46:03 am »
die manne se die GS700 is ook nie te versmai nie? met sy 19" (tubeless) voorband sal dit beter hanteer deur die twisties.
ek wil nie nou 'n groot 1200 ry nie; soek iets bietjie kleiner/ligter wat as allrounder dien - daaglikse commute, grondpaaie en "groen" (maklik) tegniese roetes.
Kortlys en om in R100k budget te bly:
700GS agv die 19" voorwiel en maklike ry volgense reviews
800GS -  het 1 keer gery maar nogi 100% seker oor daai 21" se hantering
650 Vstrom - nie gery; net opgelees
of hou NC750 en ek "pimp" vir grondpaaie

 :sip: Vexxie Baby, bly net weg van die Triumph 800 Xcx, probleem fiets, as jy hom ry, sal jy hom koop.  :bueller:
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,020
  • Thanked: 103 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #32 on: January 09, 2020, 08:46:50 am »
Smaller, better stability on tar.

Bigger, better stability off road
« Last Edit: January 09, 2020, 08:50:57 am by LouisXander »
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Vex

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #33 on: January 09, 2020, 09:01:13 am »
hier is my manne:
1. 2019 Ninja 650 - MOER nice fiets, maar "ticket the box" en dis nou te koop. mark is maar baie stil  :'(
2. 2019 NC750 - my daily en het al heelwat grondpad gery
3.mamma se "nuwe" swart 2008 650. 3 weke terug gekoop met net 451km op!
MBX 50, Yamaha XS 1.1, Honda A/T 750, BMW GS1200, Ninja 400, Ninja 650, Honda NC750X, BMW GS700, Suzuki GS150
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,155
  • Thanked: 191 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #34 on: January 09, 2020, 09:04:49 am »
Julle het 'n baie goeie deal met "mamma" se fiets gekry
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 

Offline Vulcan

Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #35 on: January 09, 2020, 09:26:13 am »
Ek het presies so n keuse gehad.

Het NC750X DCT gery en hom bietjie gepimp vir gravel.  Was met hom in Sederberge.  Nie gemaklik nie maar doenbaar.  Grootste issue is die feit dat jy nie ABS kan disable met switch nie - daar is wel ander maniere om dit te doen.  Frunk was baie gerieflik vir luggage maar petroltenk is onder agterseat is pyn in die gat as jy groot gaan met pak.  17" duim voorwiel is bietjie skittish op gravel.  Rubber footpegs lol ook maar en die bikes is maar laag.   Lieflike commuter en cruiser though.  Vrek lig op juice.  Verbased vinnig van die lyn af.

Kry toe n baie goeie deal en ruil hom toe in op 2016 800GS.

GS baie baie baie beter op gravel  (ek ry nog steeds soos n noobie twatwaffle though).  Fiets is heelwat hor though so as jy vertically challenged is soos ek, sal jy maar moet aanpas.  Die riding modes maak dinge baie makliker.  Commuting is n breeze want die spiels gaan bo oor die karre sin as dit tight raak.  Effe swaerder op brandstof.  Genoeg performance vir my.  However,  ek raak nog gewoond aan hoe die groter voorwiel leun in draaie want ek is geneig om te veel in te draai en moet dan aanpas.  Nie so stabiel teen ho spoed (150km/h +) soos die NC nie.  Wat ook weird is, is dat die GS baie beter vaar in dwars winde as die NC - die wind het die NC maar rondgepluk.

Is ek speit oor die verandering?  Glad nie - sal dit weer doen.  Wens net ek geld gehad vir Honda Africa Twin DCT  :ricky:

Hoop dit help.
« Last Edit: January 09, 2020, 09:28:20 am by Vulcan »
 

Offline Grunder

  • "bery bery serious...
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 2,508
  • Thanked: 252 times
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #36 on: January 09, 2020, 09:46:23 am »
die manne se die GS700 is ook nie te versmai nie? met sy 19" (tubeless) voorband sal dit beter hanteer deur die twisties.
ek wil nie nou 'n groot 1200 ry nie; soek iets bietjie kleiner/ligter wat as allrounder dien - daaglikse commute, grondpaaie en "groen" (maklik) tegniese roetes.
Kortlys en om in R100k budget te bly:
700GS agv die 19" voorwiel en maklike ry volgense reviews
800GS -  het 1 keer gery maar nogi 100% seker oor daai 21" se hantering
650 Vstrom - nie gery; net opgelees
of hou NC750 en ek "pimp" vir grondpaaie

As jy die 700gs oorweeg kan jy maar die nc hou dan.

Hulle is dieselfde.  700gs is 'n touring bike
Carpe bm
 

Offline Boerbok

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Australia
  • Posts: 475
  • Thanked: 35 times
  • Melbourne (ex-Centurion)
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #37 on: January 10, 2020, 08:46:52 am »
Ekt 60000km op n 2013 F800GS gesit, en ook n NC750X getoets.

Ek sal n NC enige dag vd week ruil vir n 800GS.
« Last Edit: January 10, 2020, 08:49:15 am by Boerbok »
Hans

CURRENT: 2017 Honda CRF1000L
SOLD: 2013 BMW F800GS - 2007 BMW G650 XChallenge - 2004 BMW R1200GS - 2002 KTM 640 Adventure - 1998 Honda XR600R
 

Online Ventana

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 795
  • Thanked: 18 times
  • De Colores!!
Re: 2014 800 GS - need advise plse
« Reply #38 on: January 10, 2020, 04:25:03 pm »
I've been commuting for 12 years, first on a 800GS and the last 4 years on a 800GSA in and out of Sandton.  Total of over 200,000 commuting km's - the 800 is ( imho ) one of the most versatile bikes BMW manufactured - and its a really easy commuter.  Go for it - you wont regret it.

PS...there is absolutely no commuting difference between the GS and GSA - except on the GSA you spend less time filling up  :)
"Never look down on anyone, unless you're helping them up"