Bike groei op jou en lyk glad nie meer sleg nie. Als lyk al normaal en reg v my.
Meeste fun wat ek nog gehad het op n bike, grond ry, behalwe nou vd tank slap kak.
Size en weight is net reg, power is meer as genoeg. Powerslides en jumps was nog nooit so maklik en fun nie.
Stunnig fiets, ek kan sien die km gaan klim op die ene
