Vinnige wegglip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,251
Reaction score
618
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Dit was tyd vir nuwe agterband en ek wou 'n fiets gaan toets bestuur

Die wind op Sir Lowry's pas het gepomp



Bly darem 'n mooi uitsig veral op 'n Woensdag terwyl mens behoort te werk





Nuwe rubber, dankie Hanno





Iemand het twee drones verloor



Lekker fiets maat heeltemal te veel foute



Op pad terug sien ek die goedere trein en jaag gou by Houhoek in om hom in te wag









Fluit-fluit, my storie is uit



Dit bly maar net lekker
 
Top