ditisek
Pack Dog
- Joined
- Nov 22, 2014
- Messages
- 64
- Reaction score
- 0
- Bike
- Yamaha XT 660 Z
Ons het Sondag die oostelike kanaal roete van Harties na Beestekraal gedoen na die reen Saterdag. Vet pret gewees om in die snot modder te speel! Die AT was lus vir afkoel en het so amper in die water gespring.