KTM 1290 SA T.sticker kit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jehan

Pack Dog
Joined
Dec 14, 2011
Messages
290
Reaction score
0
Location
Strand Western Cape
Bike
KTM 1290 Adventure R
Middag Honne.

Ek het onlangs ń 1290 SA T  gekoop. Dink daaraan om sy stickers so bietjie op te dollie. Soos die fiets nou is moet jy na hom toe loop om te sien watter fiets dit is. Die stickers gaan dieselfde ontwerp hê, net so bietjie uitstaan.

Sal KTM so ń kit hê of moet ek een laat maar en waar?
Ek heg foto van my fiets aan sowel as een wat ek gesien het en van hou.
Julle raad en advies word waardeer.
Groete, Jéhan
 

Attachments

  • IMG-20191022-WA0014.jpg
    IMG-20191022-WA0014.jpg
    196.8 KB · Views: 231
  • FB_IMG_1520872337599.jpg
    FB_IMG_1520872337599.jpg
    109.3 KB · Views: 221
Top